Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127

Laasweek se zefspotters.

$
0
0

Yes Griff
n' Dame van in die 30s in Pietersburg wat sowaar as kak haar Suzuki "Taylor Swift" gedoop het. Wonder wat noem sy n' blowjob?
Jannas

taylor swift

Hi Griffin,
Nog n zefspotter… AWOL
Groete,
Jonathan.

AWOL

What the vark!! Edwank Jeans??? Rerig??
Plank

edwank

Griff.
Gespot in Boksburg.
Groete vir sproete.
Quintin

Boksburg

Gesien in London, Dubai en Frankyk
Karl

Londen

dubai

frankryk

Check hierdie pussy magnet
Herman

pussy magnet

Hey Griff,
Apparently is hierdie 'n classic… 'n Porche met 'n Whale Tale…
Die model net voor hom was bekend as "The Widower" omdat die traction control 'n fokop was en mense dan van die pad af laat bliksem het…
En so… Het die Whale Tale ontstaan…
Lollas

porche whale tale

Yes Griff.
My goose het die ene ge spot in Bloemies.
Cheers
Morne'

bloem

Hi Griffin.
Ek het hierdie carbon vinyl monster in Nelspruit gespot die langnaweek.
Tertius

20130811_135733

20130811_135751

Hosh Ma se Vleis!
Kyk, daar is net 1 area en dis WESTONARIA & die perd maak seker hul “knock” nie sy Beemer nie, ZAK maar eerder die radio, lyk soos n schweet MP3 front loader daai!
ZeffLou

soekoeritie

Blykbaar verskaf daai toiletpapier mens se privates van plesier…
Plank

private joy

Hi Griffin, het die commin fokkertjies gekry in boksburg , het nooit geweet Nissanhet hulle eie Trailers laat maak nie.
Thanks
Chantelle

Boksburg-20130630-00451

Boksburg-1

Deel met jou vriende: Print Digg del.icio.us Facebook Google Bookmarks laaik.it StumbleUpon Twitter email


Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127