Kaapstad en Durbs, julle ouens wat julle oge so stadig knip en julle naweke al op ‘n Vrydag 11am begin – waar is al julle music junkies wat graag international bands kokkenodge waneer hulle Suid-Afrika toe kom, huh? Die ouens met die min zak wat altyd uitmis op alles. Kom ons maak hierdie kak winter bietjie meer draaglik vir julle.
Ons gee ‘n stel double tickets weg na elk van die shows!
Maar kom ons vang eers so bietjie gees:
Kongos Live in Durban
Durbs, julle kan Kongos sien voor enige iemand anders. Dit moet ‘n eerste wees vir julle. Hulle jol Woensdag 3 Augustus by die Durban Botanic Gardens
Hier is hulle vibe:
Die res is julle beurt, Kaapstad
One Night in Cape Town – Kongos
Kongos jol Vrydag 5 Augustus by die Hillcrest Quarry in Kaapstad. Hier is nog so bietjie van hulle vibe:
One Night in Cape Town – Yelawolf
Yelawolf jol Maandag 8 Augutus by The Assembly in Kaapstad. Nou voor jy joueself bekak omdat dit op ‘n Maandag gebeur, onthou dat Dinsdag Women’s Day is. So jy kan van jou tiete af raak.
Hier is hulle vibe:
One night in Cape Town – August Burns Red
August Burns Red jol Woensdag 10 Augustus by The Assembly in Kaapstad. Fokken lekker vir al julle metalheads. Hier is hulle vibe:
Nouma kom fokken wen vir jouself ietsie!
Dis dood fokken malik:
1) Gaan like die Watkykjy page op Facebook as jy vir een of ander rede dit nog nie gedoen het nie.
2) Check waar ons hierdie post op Facebook ge-share het (hierso is die link)
3) Tag ‘n tjommie op Facebook wat jy graag sal wil saamneem na die gig toe met ‘n comment onder die post. Jou comment moet ook tune watter show jy graag sal wil kyk. Jou comment sal dus min of meer so lyk: “Hey Gert Beesblaas, ek try vir ons twee kaartjies score na Kongos in Durbs my broe! Is jy in virre ding?”
4) As jy nie op Facebook is nie, kan jy alternatiewelik jou naam, van, concert van jou keuse asook jou tjommie wat jy wil saamsleep se details email na griffin@watkykjy.co.za
5) Ons moet alle entries ontvang teen Vrydag, 22 Julie, 17:00 op die laatste.
6) Wenners sal randomly gekies word, maar daar word eerstens na die beste comments gekyk.
7) Wenners sal Vrydagaand 20:00 in kennis gestel word op die Watkykjy Facebook page of per e-mail vir die ouens wat daai roete gevolg het.
8) Tickets is nie transferable nie
9) Jy kry jou eie ass by die show.