Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127

Laasweek se zefspotters

$
0
0

Dag Griff,

Ek is mos die afgelope tyd so ‘n part-time inwoner van PE – die pozzie waar daar meer dropped suspensions is as korrupte ANC amptenare die afgelope 22 jaar. Vir so ‘n week of wat is ek Home Jerome in Pitooria, en tot my vreugde sien ek hier in en om die Moot is dit much of a muchness in die zef stakes in my valley. Het hierdie drie beauties gespot oor die naweek – nommerplaat identities camouflaged to protect the ignorant and lesser gifted amongst us. Wat seker sou beteken as Jakob Skilpadkop sy eie kar en eie lisensie gehad het, dan was sy nommerplaat totally blank.

1) Dude wat dalk so ‘n bietjie ‘n woordeboek vir Kersfees nodig het, by Wonderboom Junction. Dalk te veel boom voor die tyd? English, marrafakka – do you speak it?
1-zef-ford-large2) Gespot by Kakaranda Sentrum. Sovêr ek weet het die stock standard Corsa bakkie net een kazozpyp. Hierdie een is ge-customise met ‘n tweede een – seker om al die gas van die windsak agter die stuurwiel los te laat.
2-zef-corsa-large-small3) En die coup de grace vir goeie smaak in aftermarket modifications, ook by Wonderboom Junction. So much ugly.

Ek het fokkol vêrder te sê, behalwe dat my siel nou kan rus, nadat ek besef dat daar ewe veel zef fokkers is wherever one goes. Sela.

Groete,
Prof. Bokdrol
3-zef-golf-large

Moenie met n kak haarstyl in hierdie taxi klim nie
Kaap vibes.
The Blunt Bodkin
kak-haarstylSeker ‘n vampire diaries fan
Die spyker
vampire-diariesHierdie in Durbs geheck
Jack Dawson
durban-1 durban-2Danny Jordaan fucks FIFA.
Deon
danny-jordaanLekker grof
Anja
sak-sarel

 

 


Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127