Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127

Dis min of meer die begin van die einde vir Die Antwoord

$
0
0

Dis nou basically tickets vir Die Antwoord. ‘n Rapper van Brisbane in Australië, Zheani Sparkes, het ‘n hele trailer vol bomme gedrop en Ninja beskuldig van human trafficking,  pedophilia, die verspreiding van eksplisiete fotos en verkragting. Zheani het besluit om hierdie beskuldigings in die vorm van ‘n diss track uit te gee – ironies iets wat Die Antwoord ook al gedoen het, vernaamlik met Eminem. Dus het hierdie Sheila vir hulle so bietjie van hulle eie medisyne in die hol gestop.Natuurlik sal meeste mense se eerste reaksie wees dat hierdie goose fame soek ses jaar later en dat die motives dik dodgy is. Veral omdat sy dit in die vorm van ‘n rap track release. Daai is mos Die Antwoord se backyard. Wat ook die wenkbroue laat lig en die kop een kant toe laat tilt soos ‘n hond wat ‘n fokken weird klank gehoor het, is die feit dat hierdie chick se hele look op Yo-Landi s’n gebasseer is. Fans aan beide kante het hewig begin reageer, maar die rule of thumb is gewoonlik dat jy jouself nie met te veel oorgawe hoef te verduidelik en te verdedig as jy fokol verkeerd gedoen het nie. Yo-Landi het besluit om haar fanbase deur middel van Instagram aan te spreek oor twee elaborate posts. Wie het die meeste slaankrag? ‘n Rapper met 1.1m followers op ‘n vanity-platform of ‘n wannabe copy van ‘n rapper met ‘n tos aksent wat ‘n career wil launch? Natuurlik sal Yo-Landi se woorde meer weeg:

 

View this post on Instagram

 

CLOUT CHASER part 1 It has come to my attention that a DA fan girl called ZHEANI has accused me of some really horrible things. I dont usually respond to these things as people say shit abt me all the time. But this time she has attacked my family including my daughter. Me and ninja broke up in 2013- I started seeing someone else. And Ninja had a bunch of girlfriends at the time. One of them was a fangirl from Australia called Zheani, who Ninja invited to south africa to visit him. She accepted the invite and came to visit shortly after. i think she stayed in SA a total of 4 days or something… (might of been bit longer.. cant remember) i only saw them once during her visit. As you can imagine it was a lil awkward cos our break up was still kinda fresh. I bumped into Ninja and this girl and she asked me for a foto. My first impression of her was she seemed like an obsessive DA fan girl – her hair was cut exactly like mine but she also seemed sweet. Ninja told me aside that after meeting her in person, he didnt really have chemistry with her. Shortly after this he cut the trip short an she returned to Australia. But Ninja felt bad because he said she was a nice person. And they stayed friends on txt. A year or so later (cant remember exact dates) we played at the Big Day out Festival in Australia. Zheani hit us up and asked us if she could help us get Vegan food on tour. We said yes as i thought that was a cool idea. So our management hired her as a PA for our crew. She brought me vegan food every morning on tour – she was really sweet and knew her food well. But when we were backstage i did notice she was trying very hard to hit on 2CHAINZ the rapper who was touring with us. she gave him her number 10 seconds after meeting him and kept hitting on him and his crew the whole time. I thought this was kind of lame – but not a big deal. Anyway the tour ended and the last time i saw this girl she brought me a vegan burger in my hotel room. I said good bye, gave her a a hug and I never heard from her again. ninja told me he stopped speaking to her after the tour because he said she was irritating. (tbc see nxt post)

A post shared by ¥O-LANDI VI$$ER (@prawn_star) on

 

View this post on Instagram

 

CLOUT CHASER prt2 5 years later this fan girl Zheani comes out with an insane story saying she was ‘trafficked out’ to africa by me 😂 (trafficking involes kidnapping btw). She also said i tortured her and put her in a satanic ritual🤪. (just for the record me and ninja are Buddhists, we practise yoga, meditate and are vegetarian. Yes our music and videos are crazy as we are Surreal Artists) this girl is ticking all the boxes of a Crazy Person here. She said ninja dated her cus she looks like my daughter ❓❓❓I mean… WTF??? i know during the 4 days ninja “dated” her, they took a nude selfie together that Zheani sent to Ninja afterwards. Ninja never posted this foto. He’s had so many girlfriends ever since and Zheani was long gone and deleted. this was 5 or 6 years ago and now she comes creeping out the woodwork, with this mental story she’s made up in her head to try launch a music career. This is a typical case of Clout Chasing (google that shit) plz let this be a lesson to y’all. Be careful who you let into your space, escially IG thots . love all but trust no one!!! Women are very powerful. But women who get dumped can turn sour and sour and more sour. It is dangerous when they start making up lies and believing their own bullshit to get back at whoever dumped them. Dont abuse your power girls. “You can fool some people sometimes, but you cant fool all the people all the time” -Bob Marley This is the last time I’m mentioning this girl. I wish her good luck with music, but it would have been stronger to set her career off with good energy, instead of shooting herself in the foot. Anyway, back to reality. Love you all xx ¥

A post shared by ¥O-LANDI VI$$ER (@prawn_star) on


Hierdie deel is die beste grappie uit Yo-Landi se Instabrag storie:
“i know during the 4 days ninja “dated” her, they took a nude selfie together that Zheani sent to Ninja afterwards. Ninja never posted this foto.”
Die nude selfie wat gemention word is actually ‘n foto van Zheani wat Ninja se piel in die bad suig tydens haar blitsbesoekie aan Suid-Afrika. En ja, hy het dit nie gepost nie. Hy het dit vir Sharlto Copley gemail, probably terwyl hulle aan die movie, Chappie, gewerk het. Daar was kakbaie accusations destyds van Ninja se gedrag op stel tydens verfilming van Chappie. Stuff soos dat hy vir ten minste een female staff member op stel ‘n foto gestuur het van hom wat sy eie piel suig. Ook dat dat hy van die staff uitgenooi het na Kaapstad om ‘n hotelkamer te boek met die idee om hoere te naai. Hy het alles ontken.
Zheani het presies ‘n week terug op die 18de Maart die hele fokspul in vyfde rat gegooi deur ‘n video te maak vir haar nuwe diss track, wat Die Antwoord so ontstel het – hierdie keer vergesel deur screenshots van SMSe en WhatsApp-gesprekke tussen haarself en Ninja. Jou hande gaan blase kry van pause druk en alles probeer lees, so gaan kook solank die ketel en maak ‘n broodjie. Jy gaan fokken lank sit en lees. Die track is actually nogal basdass. Ons het so paar van die screenshots onder die video geplaas.

Hierdie is actually die main storie waaroor alles gaan. Dit klink moerse verregaande, maar dit wil voorkom of daar werklike abuse was:

Hoe fokken poes creepy is dit?

Dit blyk of Yo-Landi en Ninja beide salig onbewus was van die screen shots met die “bewyse”, want Ninja het die afgelope Saterdag (23 Maart) ‘n video van oor die ses minute lank op Die Antwoord se Facebook page gepost waarin hy Zheani basies probeer discredit en slegsê as ‘n fangirl en ‘n hoer-starfucker wat clout soek, maar ook noem dat met haar aankoms op die lughawe in SA destyds, hy nie gekry wat hy “bestel het nie”. Hy het haar nietemin nog steeds genaai, heel moontlik presies soos wat Zheani dit hierbo beskryf het. Wat Ninja aan Die Antwoord fans ook in die video probeer wysmaak het, was dat Zheani ‘n sekswerker is wat sataniese porn videos maak en dit oor die internet verkoop. Want check, een van hulle loyal fans het so paar van die videos en fotos gekoop en vir Ninja aangestuur. Ninja het die materiaal ook opgelaai na ‘n Google drive en die link vir almal wat dit wou kyk, beskikbaar gemaak in links onder die post van die video. Dit is een of ander tyd oor die naweek verwyder, heel moontlik na hulle ‘n O LIEWE FOK-moment gehad het na hulle al die screen shots gesien het. Of dit, of hulle lawyers het hulle getune dat hulle besig is om kak aan te jaag. Of Facebook het hulle forseer om te verwyder of dit self verwyder. Ninja het die video ook op YouTube gelaai, maar YouTube het dit verwyder want hulle sien dit as abuse. Damage done. Daai video en post met die skakels en videos om te download was oor die naweek reeds deur ‘n halfmiljoen-plus mense gesien en/of gedownload en herversprei.

Dis egter steeds op Vimeo en steeds met al die skakels na die YouTube drive met al die porn. So die beste plan of defense is attack? Easy. Maak haar uit as ‘n fangirl/hoer/star fucker en pretend dat dit jou offend en skok. Ninja van alle mense wat nie die images en videos kan handle nie?
Dis soos Cyril Ramaphosa wat shocked is oor
1) Eskom in sy poes in is
2) Die Guptas
3) Bosasa
4) VBS
5) Die trein wat so poes lank delayed was met hom op dit

Trek die ander piel, my ou…

Gaan lees in die screenshots wat hy alles met haar wou doen. Scroll weer op na Zheani se video hierdbo. Gaan pause daai kak, bra. Gaan lees dit.
(UPDATE: DIE VIMEO VIDEO IS 5 MINUTE NA DIT OP WATKYKJY GEPOST IS) OOK DEUR DIE ANTWOORD VERWYDER)
ONS HET EGTER ‘N NUWE COPY OP YOUTUBE OPGESPOOR EN DIT SOMMER OFFLINE OOK GE-SAVE.

Die Antwoord kan ook nie sommer gou weer hulle voete weer in Australië sit nie:
If either Watkin or Anri dare step on Australian soil they will be arrested and charged for distributing Revenge Porn (3 years in jail under 227a and 227b put into action the 19th February 2019, “The new offence will apply to any intimate image regardless of how or where the image was captured or made”)
Nou baie van die die-hard fans reken omdat Zheani self porn maak en versprei hou daai aanklag nie water nie. Daai goose kan op haar hande staan oor ‘n pentagram en ‘n gieter in haar hol druk en ‘n reënboog uitspuit en die kiekies verkoop vir R5 elk as sy wil. Dis besides the fokken point. Dit gaan hier heel moontlik oor die private foto tussen Zheani en Ninja met die pielgesuigery, wat Ninja vir Sharlto Copley gemail het.

UPDATE: HIER IS ZHEANI SE RESPONSE TOT NINJA SE (VERWYDERDE) VIDEO:

View this post on Instagram

 

Here you can see Ninja bragging about abusing his South Africa back up dancers. If you swipe to the end you will see a document from Brisbane Magistrates court signed by a Justice of Peace to prove to everyone that all of the screenshots I have and will continue to share are authentic. This is who the rats are defending. I would advise all the rats to take a week off and think about how, by distributing my revenge porn, you have all committed crimes against me and enabled a serial abuser. If either Watkin or Anri dare step on Australian soil they will be arrested and charged for distributing Revenge Porn (3 years in jail under 227a and 227b put into action the 19th February 2019, “The new offence will apply to any intimate image regardless of how or where the image was captured or made”) This beef is for life. I am not ashamed. I am not afraid. Fear is the mind killer. I will never back down. This is much bigger than me and my experience. It is my opinion that Watkin Tudor Jones is a serial abuser of women, physically and psychologically. I am simply the first person to come forward.

A post shared by ᴢʜᴇᴀɴɪ (@askulloffoxes) on


Die Antwoord het nadat hulle die slut-shaming posts op hulle FB page delete het, bloot net ‘n nuwe post geplaas – ‘n heel onskuldige een wat hulle musiek promote. ‘n Boring-as-fuck post om te diffuse en confuse. Of om die fans wat die ander kak oor die naweek gemis het ietsie gee om mee te speel soos ‘n deur-die-kak kat kat met ‘n bol wol. Fans het egter hewig reageer en die eerste net onder 100 comments was alles behalwe komplimente. Iemand sit seker nou nog en delete die negatiewe comments wat inlvoei…

Daar is heeltemal te veel angles en nooks en crannies in hierdie fokken bizarre storie om al die bases te cover, so gaan krap deeglik rond. Hierdie is nie naby aan die einde van die satansepie nie. Dis baie fokken ironies dat daar nou nog meer vra as ooit was oor Die Antwoord. Wees ook versigtig om te vinnig klappe na die ‘satanskind’ se rigting uit te deel. Sy kom vanaf ‘n gebroke huis met ernstige, herhaaldelike mishandeling. Dis altyd maklik om so iemand vir ‘n poes te vat, veral as een persoon in ‘n magsposisie sit en die ander party verafgod jou en is so starstruck dat daar tonnelvisie van die hoosgte graad is.

Soos met hulle vorige projekte is hierdie is min of meer die draaipunt vir die volgende implosion van Waddy se musiekloopbaan. Altyd op die kruin of op die deurbraak. Hierdie keer gaan daar dalk net regte consequences wees en hy gaan vir Anrie en hulle kind saam hel toe trek. Hierdie hele gemors is alles self-inflicted.

Kom ons kyk wat maak 2019 met Die Antwoord. Daar is net een pad en dis ‘n grondpad.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127