Melanie Iglesia is ‘n bokkie van Brooklyn en Maxim se “Hometown Hotties” wenner vir 2010 – jy wet, toe magazines nog ‘n fokken ding was. Sy is ‘n model en actress, maar jy sal nie weet wie sy is tensy jy MTV se kak kyk nie. Of as jy ‘n Midrand boet is en tos musiek like, kan jy haar in Bryce Vine se La La Land kokkendodge. Wiedefok is Bryce Vine?
Sy het ook onlangs begin sing en haar eerste tune, L is a B, is aan die begin van die maand release. Klink soos sulke stadige 90s broeknaai en cocktails popmusiek in ‘n donker soutpiel night club. Dis vir seker beter as Bryce Vine se tune.
↧
Melanie Iglesia – Woensdag se warm bokkie
↧