Rachel Cook van Seattle, Washington, is baie netjies aanmekaargesit. Sy is ‘n Amerikaanse model, Instagram influencer (gaan loer gerus daar in as jy van bikinis like) en ‘n YouTuber. Sy maak ‘n lewe deur bloot net mooi te wees. Helfte van die chicks wat gym Virgin Active in Groenkloof kan maklik doen wat sy doen, maar ongelukkig is die location verkeerd en hulle het regte jobs.
↧
Rachel Cook – Woensdag se warm bokkie
↧