Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127

Elizabeth Turner – Woensdag se warm bokkie

$
0
0

Elizabeth Turner is ‘n model wat eers onlangs begin act het. Sy was sover in twee Hollywood movies: Guess Timeless Beauty (2016) en The Big Break (2018), beide nogal nie kak movies nie.

Maar Liesbet is famous vir iets groter. in 2011 het sy en haar sussie verniet ge-pose vir Evan Spiegel se ‘klasprojek’, Picaboo. In 2014 moes die sussies die ou egter sue , want sien, Picaboo het toe verander in Snapchat en dit was nie deel van die deal nie. Die susters reken ook dat die ‘slordige’ aard van Snapchat se app hulle skade berokken het. Hulle is heelbo aan Google Image se search results (saam met porn results) wanneer daar vir ‘Snapchat Sluts’ gesoek word wat fokken blind is.

Hopelik trek hulle daai company fokken kaal uit!



Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127