Sy het vir die eerste keer internasionale aandag getrek as contestant op Ukraine’s Got Talent in 2013 en het sedertdien bekendheid verwerf as die wêreld se beste paaldanser. Sy het ‘n graad in ekonomie wat evident is in die spaarsamige klere wat sy dra. Sy is ook die president en stigter van die Kieve School of Dance & Acrobatics.
↧
Anastasia Sokolova – Woensdag se warm bokkie
↧