Mag jy oormore ‘n verskriklike befokte Krismis geniet saam met die mense wat saakmaak in jou lewe. 2020 was nogal ‘n poes van ‘n jaar gewees, so probeer om so bietjie van ‘n break te geniet en nie te veel by die shops uit te hang en die pes huis toe te sleep nie. Jy gaan daai break nodig kry, want 2021 is reg om ons almal hard te poes. Die regte kak gaan nou eers begin spat. In die meantime, dra jou makser behoorlik (moenie laat jou neus lyk soos ‘n piel wat oor ‘n onna se rek hang nie), was jou hande, social distance en neem mense om jou in ag. Ons sal hier wees om jou elke dag te entertain want ons gaan fokken nêrens heen nie. Die zak is op.
↧