Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127

Skywatch – Kragtige Kortes

$
0
0

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot!

Vandag se movie is Skywatch – twee stoutgat tieners hack in ‘n done delivery service in om ‘n prank op hulle buurman te trek maar  crash per ongeluk ‘n fokken gevaarlike prototype drone endie kak begin spat.

Skywatch is nogal ‘n unieke sci-fi proof of concept vibe wat nou al ses jaar lank aan die gang is en ge-fund word via Kickstarter. Dit word deur volnteers vervaardig vanaf regoor die wêreld. Daar is ook ‘n cameo appreance deur Jude Law.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127