Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127

Gigi Hadid – Woensdag se warm bokkie

$
0
0

Gigi het ‘n moerse lang naam – Jelena Noura Hadid en is ‘n Amerikaanse model en is ‘n mix tussen Palestian (haar pa) en Hollands (haar ma).  Haar jonger boetie en sussie is ook beide modelle, so die familie klink of hulle van die mooier tipe mense is. Sy het op tweejarige (fokken TWEE) ouderdom begin model vir Baby Guess.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127