Duur biltong – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?
Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2018) teen Augustus se kant 10 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan en...
View ArticleSTRAB – Fees van liefde, musiek en muskiete
Woorde deur Katvrou (fotos deur Carina Laubscher en Sarel Cilliers) Die gewaarwording begin met die tientalle enorme vragmotors wat by ’n mens verbydonder, maar dis eintlik die diere langs die pad wat...
View ArticleRachael Taylor – Woensdag se warm bokkie
Rachael Taylor is ‘n hot, blonde Tasmanian devil. Sy het in die laat 90s deelgeneem aan Miss Teen Tasmania en dit gewen en kort daarna Sydney toe getrek op sestienjarige ouderdom om ‘n career in acting...
View ArticleJon Shaban: Speak your Mind
Hier is bietjie alternative folk tunes wat ek nie normaalweg in my everyday playlist sou gooi nie, maar ek het geweet baie van julle sal dit dik smaak. Jon Shaban is die hoofsanger van The Shabs, ‘n...
View ArticleVat Vyf! Week 28 van 2018 – Duduzane Dooskop en dinge wat brand
1) Hoe gereeld sluip foute in by die vertaling van eksamenvraestelle? Dit gebeur heel periodiek volgens die Gautengse onderwysdepartement wat hierdie week omverskoning gevra het vir die foute wat in...
View ArticleStick jou lam vir Liefde by die Dam! (score tickets!)
Konsert en kuier gaan hand aan hand, en handjies vashou is mos Liefde. Vanjaar vind die gewilde Liefde by die Dam op Sondag 5 Augustus plaas – weer by Emmarentia Dam, een van Suid-Afrika se mooiste...
View ArticleHan Solo in 100 woorde
Star Wars fly Solo met hierdie nuwe fliek. Die kameramanne was seker nou moeg vir Han jobs, so toe tune hulle dis tyd vir bietjie aksie in die woestynvlaktes. Tussendeur die pew-pew en die kombuispanne...
View ArticleEreksies op snaakse tye – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?
Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2018) teen Augustus se kant 10 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan en...
View ArticleStone Jets is terug met ‘n killer 7-track EP!
Ek het so twee jaar terug Stone Jets se tweede EP, What I Say, review en was ek verbaas oor die kwaliteit van hulle “popmusiek” offering. Ek is nie gewoond daaraan dat popmusiek my move nie. Sommige...
View ArticleHey, Pretoria-Oos, het julle al krag? Vir ‘n free Fokof show?
Met daai Wapadbrandkragstasie wat uitgefok het in die die ooste van Pretoria sit baie mense steeds met hulle hare in hulle hande. Om vir meer as 7 dae lank sonder elektrisiteit te sit is nie fokken...
View ArticleVat Vyf! Week 29 van 2018 – Elon Musk is ‘n tietkop
1) Donald fokken Trump. Goedige donner, die man is dommer as leemgrond. Vat nou maar sy ontmoeting met sy bestie Vlad Putin van Rusland hierdie afgelope week. Hy reken toe mos hy dink nie Rusland was...
View ArticleDeadpool 2 in 100 woorde
As jy lus is vir ‘n lekker pool party, kyk jy die mashup van Jackie Chan moves, lang messe wat swaai en kerrie seats in ‘n taxi waar die bestuurder deel moes wees van daai Mini-gang movie. Vir die...
View ArticleESKOM – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?
Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2018) teen Augustus se kant 10 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan en...
View ArticleFrancois van Coke en Vriende
Ek weet ek is veronderstel om ‘n sekere vlak van objektiwiteit te handhaaf as ek reviews skryf, in die naam van billikheid en regverdigheid, en ek moet myself soms herinner hoekom ek musiek weekliks...
View ArticleVat Vyf! Week 30 van 2018 – Zebras is nou donkies
1) Panyaza Lesufi is in die poefie. Die Gautengse LUR vir Onderwys is 6 van die bestes toegedien deur die konstitusionele hof nadat sy department se appèlaansoek oor die plasing van ‘n paar souties by...
View ArticleAlbert Frost se World Winter tour is in Gauteng hierdie week!
Albert Frost is hierdie week in Gauteng. In fact, hy jol vanaand (31 Julie) reeds ‘n befokte gig met ‘n klomp lekker guests by die Atterbury Theatre. Andre Kriel en Chris van Der Walt van die Black Cat...
View ArticleFacebook – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?
Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2018) teen Augustus se kant 10 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan en...
View ArticleTweefontein Melkery is nou ‘n tiener!
Oor die naweek van die 20ste tot 22ste Julie 2018, het Tweefontein Melkery hulle tiende verjaarsdag gevier saam met Klitsgras Drumming, Watkykjy en Tings an’ Times. Dit was ‘n heavy nostalgiese fees...
View ArticleVat Vyf! Week 31 van 2018 – Gee my jou grond, kont!
1) En daar ruk Cyril toe die grond onder ons voete uit. Dis korrek maats, die man aan die stuur van sake in die land het hierdie week grondonteiening sonder vergoeding die groen (en swart en geel) lig...
View ArticleFakse – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

View Article