Eliza Tailor – Woensdag se warm bokkie
As jy nou ‘n Ozzie was, sou jy Eliza Taylor herken het van die soapie, Nieghbours, maar as jy ‘n fan van The 100 op Netflix is, sal jy hy haar van daardie show af ken as Clarke Griffin – een van die...
View ArticleHaas Das episode 5 – Oupa Dassie se pyp is weg
Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul paar Trompie episodes en nou is dit Haasdas se Nuuskas se beurt vir so klompie weke. Haas Das was ‘n oorspronklike Afrikaanse...
View ArticleNêrens Noordkaap is die dramatiese Afrikaanse plaasstorie waarvoor almal...
Nêrens Noordkaap is ‘n besonderse dramareeks wat amper ‘n familiêre, aanvoelbare nostalgie bied met die ongenaakbare, dorre Noordkaapse vlaktes as agtergrond. Die reeks is uiters mooi geskiet met die...
View ArticleGangs of London is fokken hectic, innit?
Our top 10 weekly selection of DSTV Now | Showmax | YouTube | Netflix | Amazon Prime This series is terrifyingly hectic. It was nominated for a BAFTA earlier this year as well as Hollywood Critics’...
View ArticleHeatwave – kragtige kortes
Ons feature weer so bietjie stop motion vir ‘n slag. Ten midde van ‘n fokken erg heatwave vind twee kinders ‘n manier om almar af te koel. Dis ‘n moerse fun klein filmpie en maak gebruik van ‘n...
View ArticleHolly Madison – Woensdag se warm bokkie
Jy weet sy is een van oorle Hugh Heff se gir friends, maar wat jy dalk nie geweet het nie is dat sy in 2009 saam met Las Vegas se burgemeester, Oscar Goodman, die wêreld se grootste bikini parade...
View ArticleHaas Das episode 6 – Die Miskruiers
Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul paar Trompie episodes en nou is dit Haasdas se Nuuskas se beurt vir so klompie weke. Haas Das was ‘n oorspronklike Afrikaanse...
View ArticleStream a bunch of classics, super heroes series, karate movies and rugby this...
Our top 10 weekly selection of DSTV Now | Showmax | YouTube | Netflix | Amazon Prime There is some seriously lekker sport happening this long weekend and I’m not even talking about football or gold,...
View ArticleDecommissioned – kragtige kortes
‘n Befokte kort sci-fi horror van net oor die ses minute lank oor ‘n astronaut op die International Space Station wat iets fokken weird sien wat op pad na hom toe is. Fokken cool gedoen!
View ArticleKacey Barnfield – Woensdag se warm bokkie
Kacey Barnfield is ook bekend as Kacey Clarke, ‘n Britse aktrise. Sy is Crystal in die movie Resident Evil: Afterlife maar sy act al sedert sy 9 jaar oud is.
View ArticleHaas Das episode 7 – Flossie Mossie se deurmekaar nes
Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul paar Trompie episodes en nou is dit Haasdas se Nuuskas se beurt vir so klompie weke. Haas Das was ‘n oorspronklike Afrikaanse...
View ArticleLaaste fun recap voor die Pan Perde volgende week vertrek vir die 2021 Bull...
Julle weet dit teen hierdie tyd seker al, maar die Pan Perde is ‘n all-girls team wat vanaf 7-10 Oktober, 2021 aan hulle derde Bull Run gaan deelneem by Vanwyksvlei in die Noord-Kaap. Watkykjy...
View ArticleSix great action comedies from the previous two decades to fill that F1 hole...
Our top 10 weekly selection of DSTV Now | Showmax | YouTube | Netflix | Amazon Prime So you know someone is into F1 because the tell you all about it, right? I’m no different and it is all thanks to...
View ArticleWild Love – kragtige kortes
Tyd vir ‘n grootmens cartoon, so moenie hierdie vir die enkelbyters wys nie. Alan en Beverly is weg op ‘n romantiese naweek, Een van daai getaway vibes in die natuur om weg te kom van die stad se...
View ArticleCaution Boy – Silence The Screams
Silence The Screams is a hard hitting, alt-grunge composition about “harbouring frustrations and lying to others for the sake of those around, even if this affects you in a negative way & leaves...
View ArticleCatherine Bell – Woensdag se warm bokkie
Catherine Bell is steeds een van die mooiste vrouens op aarde en jy het haar al in kakbaie TV shows en movies gesien soos Friends, Bruce Almighty, Walking Dead, JAG, Law & Order: Special Victims...
View ArticleHaasdas episode 8 – Die diere kla te veel
Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul paar Trompie episodes en nou is dit Haasdas se Nuuskas se beurt vir so klompie weke. Haas Das was ‘n oorspronklike Afrikaanse...
View Article