Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live

Haasdas episode 11 – Die Griepepidemie

Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul paar Trompie episodes en nou is dit Haasdas se Nuuskas se beurt vir so klompie weke. Haas Das was ‘n oorspronklike Afrikaanse...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gaan vote Maandag fokken vroeg sodat jy die nuwe Dune movie by die flieks kan...

Ek was seriously baie fokken lanklaas in ‘n cinema gewees om ‘n movie te kyk. Ek praat nou van probably ‘n jaar voor die pandemic ons ge-gestrike het.  Nee wag, ek praat nou ‘n vet pot kak. Ek het nou...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oh, the fokken horror! Six movies to stream this Halloween.

Our top 10 weekly selection of DSTV Now | Showmax | YouTube | Netflix | Amazon Prime It is not that I suffer from anxiety that I’m too kak scared to watch scary movies. I won’t get a panic attack or...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

View Article

Finding Uranus – kragtige kortes

‘n Baie unieke animasie van net onder die 7 minute lank waarin ‘n incel ‘n VR helmet dra en draties kap sodat hy homself binne die brein van ‘n astronaut se sperm kan sit. As jy gewonder het wat ‘n...

View Article


Manuel Scuzzo – Scuzzo Song

Hierdie tune bring hulde aan pure slapgatgeit en is vir mense wat fokol like om te werk nie – ronddwaal, wankel op pad huis toe en vrye tyd. Om net buite rond te hang en lank drankies te suip.  ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lala Kent – Woensdag se warm bokkie

Ek het nie ‘n fokken clue wat Vernderpump Rules is nie, maar dis blykbaar wat vir Lala Kent op die map gesit het. Daarna was sy in ‘n hele string kleiner rolle in action movies soos Dudes &...

View Article

Haasdas episode 12 – Die Gemaskerde Wonder en Kango Kangeroe

Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul paar Trompie episodes en nou is dit Haasdas se Nuuskas se beurt vir so klompie weke. Haas Das was ‘n oorspronklike Afrikaanse...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

War. What is it good for? Absolutely fokol (except for streaming movies).

A month or two ago I spent an entire Saturday doing nothing but klapping beer and re-watching the the buddy cop trilogy of Rush Hour, Rush Hour 2 and Rush Hour 3. Yesterday while grafting and listening...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

View Article

The Retreat – kragtige kortes

‘n  Lekker horror kortfilm van net onder die 15 minute waarin  revenge as terapie aangewend word. ‘n Jong vrou sukkel omet met die nagevolge van ‘n traumatiese gebeurtenis te cope en   soek hulp by  ‘n...

View Article

Shy, Low – Helioentropy (music video)

Shy, Low is ‘m Amerikaanse post-rock, post-metal band van Richmond, Virginia maar is ‘n moerse hit regoor Europa se rock en metal scene. As jy bietjie van musiek, mastering en mixing uitmaak, sal jy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Angelique Kerber – Woensdag se warm bokkie

Angelique Kerber is ‘n pro Duitse tennisspeler en ‘n voormalige nommer 1, wat pretty fokken moeilik is met Serena Williams wat alles so dominate. Sy het al drie grand slams gewen en het haar...

View Article


Haasdas episode 13 – Die Skouneskompetisie

Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul paar Trompie episodes en nou is dit Haasdas se Nuuskas se beurt vir so klompie weke. Haas Das was ‘n oorspronklike Afrikaanse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

14 verniet tips oor hoe om ryk te word wat jy reeds weet, maar nooit by...

Dis gewoonlik mense wat appels deur tennisrakkette kan eet wat met afguns goed kwytraak soos: “beauty catches the attention but character catches the heart“; onderbedeelde mans wat reken “dis die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

View Article

Goodbye Mommy – kragtige kortes

Hierdie is fokken totes adorbs! Goodbye Mommy is ‘n animated sci-fi  kortfilm van net onder 14 minute. Dis ‘n surrealistiese neo-noir fabel wat die storie vertel van ‘n harde koejawel van ‘n speurder...

View Article


LLNN – Obsidian (Official Video)

LLNN is van Copenhagen, Denmark en hulle is nogal poes heavu. Hulle genre word beskryf as dark, heavy, post-apocalyptic

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Khloe Terae – Woensdag se warm bokkie

Khloe Terae se ma was ‘n Versace model. so dis te verstane waar haar looks vandaan kom. Sy het by die Playboy Club in Cancun, Mexico begin werk toe sy 18 was en later ‘n Playboy PLaymate geword in...

View Article

Zet Episode 1 – Zet maak ‘n present oop

Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul Trompie episodes en toe klap ons julle met ‘n season van Haasdas se Nuuskas. Nou is dit bietjie tyd vir daai wollerige Afrikaanse...

View Article
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live