Sondag. Skêre met Skietgoed.
Maar eers vir so bietjie inspirasie vir Sondag: Our god is vengeful! Oh spiteful one, show me who to smite and they shall be smoten. – Homer Simpson
View ArticleLaasweek se zefspotters
Wanneer jy soos Zuma daardie lastige AIDS moet afstort… Ons girls moet ook maar begin spaar vir hierdie tipe handsakke om mee te gaan rugby kyk by Loftus Anri Gespot by Castle Walk Tobias Found Judge...
View ArticleAg lekker man!
‘n Foto of ‘n prentjie spreek ‘n duisend woorde. Wat van videos? Ons tune verder fokol. Kyk maar self.
View ArticleWhen Victor met Lizzie. Again…
Victor Matfield en Queen Elizabeth is ou skool tjommies. Die twee krimpies het weer by die paleis opgehook vir ‘n dop of twee…
View ArticleShannon Elizabeth – Woensdag se warm bokkie
More maats. Sorry ons het nie tyd om vandag alles mooi te bespreek nie. Ons hang actually vandag heeldag uit saam met Shannon Elizabeth. For reals. Skiet so bietjie videos. Ons doen rhino vibes saam...
View ArticleAking se nuutste music video – In Loving Memory
Ons het julle verlede week vertel van Aking se nuwe music video, Prey To The Birds. Hulle nuutste enetjie, In Loving Memory is ‘n befokte film noir video. Jy kan nou rooiwyn drink, ‘n diep snuif vat en...
View ArticleZombie en die Bokkombende – die NG kerk
“Hier kom ’n donderstorm, mét hael,” het genl. Constand Viljoen, gewese weermaghoof wat die sinode as ouderling-afgevaardigde bygewoon het, gewaarsku.
View ArticleChris Cornell se Higher Truth en Hozier se debuutalbum. Kief tunes!
Chris Cornell – Higher Truth Dis baie interesting dat nie alles waaraan Chris Cornell al ooit in sy career geraak het noodwendig in goud verander het nie. I mean, ons almal weet dis ‘n given vir meeste...
View ArticleSondag. Skêre met Skietgoed.
Maar eers vir so bietjie inspirasie vir Sondag: George Bush says he speaks to god every day, and Christians love him for it. If George Bush said he spoke to god through his hair dryer, they would think...
View ArticleJou skryfsels, lyrics of poems kan world famous raak!
Chekit, Ben Lovett van Mumford & Sons (ons het so rukkie terug met hom gesles) tesame met die Global Poverty Project het met ‘n moerse cool en unieke idee opgekom op extreme poverty regoor die...
View ArticleFok poachers! Hollywood actress, Shannon Elizabeth help SA se renosters.
Jy hoef nie stats gevoer te word om te weet watter groot fokop rhino poaching in Suid-Afrika en die res van ons kontinent is nie. Daar is probably genoeg tjommies op Facebook wat jou timeline elke nou...
View ArticleNicole Scherzinger – Woensdag se warm bokkie
As jy as laitie met ‘n houtie rondgeloop het vir Prinses Jasmine van Disney se animated movie, Aladdin sal jy Nicole Scherzinger smaak. Dis seker die naaste wat mens aan ‘n real life likeness sal kom....
View ArticleMumford and Sons se Wilder Mind– wasie fokken banjo?
Die van julle wat gedink het Mumford and Sons is ‘n nostalgiese multi-generasie folk rock band, die pa-en-seun tipe, sal vir eens en vir altyd verlos wees van daai wanpersepsie as Wilder Mind jou ore...
View ArticleNie alle Capies support die All Blacks nie
Churchill Naude het nog nooit ‘n full 80 minutes rugby gekyk nie, en dit is dalk ‘n goeie ding. Die befokte rapper smaak krieket en het net die ander dag ‘n ton in sy Mitchell’s Plain backyard...
View ArticleSondag. Skêre met Skietgoed.
Maar eers vir so bietjie inspirasie vir Sondag: The fact that a believer is happier than a skeptic is no more to the point than the fact that a drunken man is happier than a sober one – George Bernard...
View ArticleLaasweek se zefspotters
Die haas gespot in Century City. Dit is wragtig ‘n electric kar en is vol drade en kak. Seker meer gekos as die kar self. Kak seker as Eksdom die switch gooi. Niel Skille kan nie smaak koop nie. Corne...
View Article