So nou en dan kry jy ‘n Watkykertjie met ‘n wakker oog en ‘n flair vir die zefness om hom en stuur kakbaie kiekies in. In hierdie geval is die location meestal Pretoria en al hierdie kiekies is deur Ho$$ Prinsloo ingestuur. Ons hou julle ander outjies s’n op ys vir volgende week.