Laasweek se zefspotters
Hi Griff Slimgat gespot in Bournemouth, Engeland Cheers Craig H van Parow More Down Force Barend Vier poeste in een doos … Louis Lekker Pretoria-Oos Corné Dié kantoor is een moerse kakhuis in wording....
View ArticleMr Vos Vos, ek is fokken pê!
Hierdie jaar se Koppi was die jaar van die oordeelsfout gewees. Jirre, ek het kak beplan en lees verder, jong dame of heer, as jy hou van bietjie schadenfreude en dalk sommer ook uit my stupid fokken...
View ArticleDude Wipes maak sulke mensdrolle advertensie. Waar mense drolle is. Dis...
Hey jou fokken drol! Het jy hierdie kak al gesien? Fokkit, dis probably een van die slimste ads ooit. Mense wat drolle is wat by boude uitval in ‘n swembad wat soos ‘n kakhuis lyk. En dan so rooigesig...
View ArticleStuur vir ons jou Koppi bokkies
Ons laat Woensdag se warm bokkies oorstaan na volgende week en gee vir julle so bietjie huiswerk. Stuur vir ons bietjie kiekies van die mooi mense wat julle by Oppikoppi gesien het hierdie jaar. Dis...
View ArticleLivingston, The Oh So Serious en Afrikaanse sokkie boktos. WHY?
Livingston – Animal Soms is Karma is ‘n bitch. Soms vol pleasant surprises. Nadat ek moderne rock bands verlede week só beswadder het dat die see hulle nie kan afwas nie kom daar ‘n band oor my pad wat...
View ArticleThe Oh So Serious sorg vir ‘n strategic ‘g’ in Hanover
The Oh So Serious het ‘n strategiese ‘g’ in Hanover gesit toe hulle die ander dag daar ‘n bietjie tunes gemaak het. Die 3 Darling Street babelas was egter een waaroor ek nie baie spyt is nie. Die show...
View ArticleSondag. Skêre met Skietgoed.
Maar eers vir so bietjie inspirasie vir Sondag: The Sunday School teacher talked too much in the way our grade school teacher used to when she told us about George Washington. Pleasant, pretty stories,...
View ArticleLaasweek se zefspotters
Nie geweet mens kry replacement parts vir die nie. Dalk n aanskroef een. John EYEGUY FS – Ag asb dit is net belaglik! Koggelmander Oppikoppi se boonste bar hierdie jaar BARSPYP FS – Ek is seker daar...
View ArticleDropped Pie – nuwe local web series
Julle mag dalk Vajazzle onthou van so jaar of wat terug – ‘n short film oor ‘n goose wat haar gwap mooi maak vir haar boyfriend wat net like van uitgaan en suip. Rodrigo Films in Kaapstad is tans besig...
View ArticleOntmoet Tas Vol Nardus – Vet en Lelik
Ons het op hierdie weirdo’s van die Kaap afgekom. Nardus en Nardus. Sommer ‘n tas vol Nardus. Hulle musiek is kakweird en ons sal op ‘n stadium bietjie met hulle gesels ook. Kyk solank na hulle eerste...
View ArticleKarlie Kloss – Woensdag se warm bokkie
Hierdie goose is die kameelperd van die modelling wêreld. Teen 1.85m is sy moontlik langer as meeste van julle marabsies. Yup, haar bene gaan al die pad op en maak ‘n gwap van hulleself. Tit-bits: Sy...
View ArticleAanstap, dooies.
Na vyf seisoene van The Walking dead is meeste van ons al bietjie gatvol vir Rick Grimes se bakbene en sy 5 o’clock shadow, maar hoofsaaklik vir sy teemerigheid – een week pis hy deur sy bloedbelope...
View ArticleKiss, Brixton Moord en Roof Orkes en Gerald Clark – hierdie week se album...
Wie van julle like daai swart heroïne? Ja fok dis nie net my bras in die Oos-Rand wat vinyl smaak nie. Klankbefokte marabse is orals. Selfs in Sêndton ook, doll. So vandag is die eerste vinyl review op...
View ArticleSideshow Bob maak StupidSport se Wêreldbekerspan.
StupidSport is deel van die DSTV pakket wat jou net so onder ‘n grand ‘n maand terugsit en die marabse daar het 24 uur voor die amptelike aankondiging wat vanaand gebeur, Heineken Meyer se...
View ArticleSondag. Skêre met Skietgoed.
Maar eers vir so bietjie inspirasie vir Sondag: Wherever I am in the world, I never get Sunday night blues. I suppose it’s because I’ve never worked at any one thing long enough to start hating it. –...
View ArticleKom kyk 1 September die Blues Broers by Atterbury teater! Score free tickets!
Heita! Dis heerlike lente, Pretoria lyk en is befok lekker en dis daai tyd van die jaar wat dit weer begin lekker raak om in die aande uit te gaan en bands te loop kokkenodge. Sommer so op ‘n...
View ArticlePretoria zefspotter special
So nou en dan kry jy ‘n Watkykertjie met ‘n wakker oog en ‘n flair vir die zefness om hom en stuur kakbaie kiekies in. In hierdie geval is die location meestal Pretoria en al hierdie kiekies is deur...
View ArticleDis heerlike lente, maar spaar ons seblief hierdie kak.
Kom ons maak hierdie somer in Suid-Afrika lekker vir mekaar. Moenie soos ‘n doos aantrek nie. Jy het nie regtig baie fashion sense nodig, net ‘n bietjie common sense. Dis straight forward, maats:...
View Article