Julle mag dalk Vajazzle onthou van so jaar of wat terug – ‘n short film oor ‘n goose wat haar gwap mooi maak vir haar boyfriend wat net like van uitgaan en suip. Rodrigo Films in Kaapstad is tans besig met ‘n nuwe web series genaamd Dropped Pie. Julle kan vandag solank die eerste drie episodes kyk. As jy die ouens like, subscribe sommer na hulle YouTube channel. Dis altyd lekker om bietjie fresh, local content met decent production value op te spoor.
↧
Dropped Pie – nuwe local web series
↧