Ons het op hierdie weirdo’s van die Kaap afgekom. Nardus en Nardus. Sommer ‘n tas vol Nardus. Hulle musiek is kakweird en ons sal op ‘n stadium bietjie met hulle gesels ook. Kyk solank na hulle eerste music video, Vet En Lelik.
↧
Ontmoet Tas Vol Nardus – Vet en Lelik
↧