Hierdie goose is die kameelperd van die modelling wêreld. Teen 1.85m is sy moontlik langer as meeste van julle marabsies. Yup, haar bene gaan al die pad op en maak ‘n gwap van hulleself.
Tit-bits:
Sy het al modelling werk gedoen vir about elke high-end magazine en produk wat bestaan.
Haar career in modelling gaan moontlik langer as haar bene wees. Mense wat weet reken dat sy ‘n langer life span in modelling gaan hê as gevolg van haar classic look.
Sy was in Taylor Swift se music video vir “Bad Blood” – sy en Taylor is ook dik tjommies.
Jy hou eintlik secretly van Taylor Swift en probeer dit vir almal wegsteek, so hier is daai video:
Kyk al die mooi-mooi:

Diverse VS ‘angels’ presenting the December 2012 lingerie Victorias Secret’s catalogue.
Pictured: Karlie Kloss.
CR / Target Press – 10/12/2012 – *Hands Out Pics*
Diverse VS ‘angels’ presenting the December 2012 lingerie Victorias Secret’s catalogue.
Pictured: Karlie Kloss.
CR / Target Press – 10/12/2012 – *Hands Out Pics*