Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127

Dis naweek, kom ons fokken duik!

$
0
0

Baie van julle kon dalk nie Oppikoppi toe gaan nie weens tekort aan zak, courage, verlof of whatever jou klein verskoninkie was. Vir julle het ons iets special. Ons is besig om een moerse Watkykjy party te organise vir die laaste naweek in Augustus. Dit gaan op 'n plaas wees mooi in die middel tussen Joburg en Snortoria en hy gaan mooi wydsbeen staan oor lentedag. Gaan soek solank jou tentpenne en coolerbox, of organise 'n tjommie wat jou nugter huistoe kan ry.

Check daar op die regterkant van Watkykjy. Click op die pienk krokodil vir meer info en nooi sommer al jou tjommies ook uit. Ons vertel julle volgende week meer terwyl ons nog so paar piele bands en ander verassings reël. Ons staan tans hier by die tien of twaalf bands rond en Watkykjy het lanklaas 'n wilde party gegooi. Fles gaan daar gevat word en braai gaan daar gebraai word.

Dis egter nou eers bietjie naweek, so kom ons fokken duik!

duik-haar-pregnant

Deel met jou vriende: Print Digg del.icio.us Facebook Google Bookmarks laaik.it StumbleUpon Twitter email


Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127