Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Watkykjy nuus round-up. Week 31.

Kont van ‘n seemeeu steel krimpie se valstande Ons vergeet soms dat diere ook dose kan wees. Kyk, in hierdie geval het ‘n seemeeu hom besonder doosagtig gedra – julle maak uit van die beginsel van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oppikoppi virgins, kom staan in ‘n netjiese ry hier voor my…

Staan regop en haal daai kloue uit jou sakke uit! Is jy besig om blerrie pinball te speel? Jy sal later alleentyd kry saam met daai outjie in die koue stort – hy gaan net baie vuiler wees. Laat ons kyk...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Semi-boring final hierdie naweek…

Dit was cool om die Kings te check. Okay fine hulle het nie veel beter as die Lions gedoen nie, tog was dit 'n breath of fresh PE-waai-jou-teen-die-pavement-vas wind om te sien hoe 'n ander klomp manne...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Ons klap hom vroeg vandag, want Chopper is town en daar word fles gevat. Vasbyt, dis nou min dae en dan word Oppikoppi hard geslaan. Kry jou tickets en ruk jouself reg. Deftones is die main attraction....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met skietgoed.

Deel met jou vriende:

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek se zefspotters

Weens 'n paar tegniese glitches was die e-mails ongeluk delete, maar ons het julle fototjie's gesave vir hierdie week se zefspotters. Die hond het oor die keyboard geloop. Dis die verskoning waarmee...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Is jy al amped vir Oppikoppi, ou (bewilder)bees?

Check laasjaar se vibes uit. Vir die wat nog nie tickets het nie, of uitmis – moenie worry nie, ons sal hierdie jaar nog meer videos afneem… Deel met jou vriende:

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Watkykjy nuus round-up. Week 32.

Oorentoesiastiese fliekganger in hegtenis oor CIA-kaart Soos dinge deesdae in Amerika gaan kan ‘n mens seker verstaan dat hulle bietjie paranoïes raak as ‘n ou met ‘n gelaaide handgeweer en ‘n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wen ‘n epic roadtrip vir jou en die Oaks!

Na ons onlangse mission op in Afrika en met Oppikoppi vlak om die draai, het ons gedink dit sal kief wees om 'n lekker vet roadtrip weg te gee op Watkykjy omdat roadtrips heavy gees is. ‘n Man moet kan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ruggas vs Oppikoppi.

So fok rugby die naweek, ons gaan gou so bietjie Koppi toe, en shit. Okay, join dalk solank ons pool en maak 'n paar picks: http://www.superbru.com/curriecup/pool.php?p=11111468 Pool name: Duidelik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pinocchio. Epsiode 3.

Met Oppikoppi en al die ander kak aan die gang was daar nie tyd vir 'n Bizarre Bedonderde Donderdae video gewees nie, maar julle raak nou al gewoond daaraan. In fact, ons sit al vir meer as 24 uur lank...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met skietgoed.

Deel met jou vriende:

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoekom fokken steel jy Iso se trailer met hulle gear?

Ons is terug na Oppikoppi in so paar stukke met oor die dertigduisend foto's en omtrent 'n halwe terrabyte se videos wat ons geneem het. Daar moet so bietjie werk gedoen word nou, maar ons sal die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek se zefspotters

Die Zeffers het hierdie week bymekaargekom by Menlyn in Snortoria. Die Chev Lumina is kommin verby. Madam het vir haar Scirocco nuwe stewels aangeskaf en Varkie het duidelik in die modder gespeel....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Watkykjy nuus round-up. Week 33.

Dronk vrou bitch-slap polisieperd OK, omtrent die hele Watkykjy-span was die naweek by Oppikoppi, so laat ons nie die eerste klip gooi oor gedrag tydens dronkenskap nie. In fact, as hierdie storie by...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Help ISO om nuwe gear te kry.

Soos ons julle Maandag vertel het, is al ISO se gear by Oppikoppi gesteel. 'n Hele Venter trailer vol gear. Dis nogsteeds nie opgespoor nie en die konte is nogsteeds nie vasgestrek nie. Help asseblief...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘We’re trying to keep it light and loose and fun, first and foremost’– Wat...

Shortly before blowing the doors off the Grandwest Arena with their explosive set in Cape Town, Chino Moreno and Abe Cunningham of the Deftones squeezed in some time to talk to us about finding...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

One night in Swerve City: Deftones live in Kaapstad

Dis maybe 'n goeie idee om ook ons interview met Chino Moreno en Abe Cunningham van die Deftones te lees as jy dit nog nie gedoen het nie. Kry hom hierso. Hierdie jaar kon ek nie Oppikoppi toe gaan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dit lyk na vleisvreter rugby die naweek

Ons het Sondag so teen lunchtyd vir die eerstekeer onthou daar was ruggas aan die naweek. Check, by Koppi het ons nie juis oor die naweek se games geworry nie. Daar was net eenvoudig teveel dop, bands...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Baie van julle kon dalk nie Oppikoppi toe gaan nie weens tekort aan zak, courage, verlof of whatever jou klein verskoninkie was. Vir julle het ons iets special. Ons is besig om een moerse Watkykjy...

View Article
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live