Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127

Laasweek se zefspotters

$
0
0

Hierdie in Mr Price, Sandton gesien.
Shawn
mr price sandtonNog ń Kollolol in Taiwan gespot.
Frankie Feather Fingers
taiwan 1 taiwan 2 taiwan 3 taiwan 4Dag Griff,
Gespot in die Noord-Kaap…hierdie dude en sy Colesberg cabbie.
Mens kry vuil bakkies, dan kry jy kakvuil bakkies, dan kry jy bakkies wat jy nooit hoef te was nie. Want paintjob.
On the bright side: al is daai bakkie hoe smerig…hy sal altyd skoner wees as Jakob Skilpadkop Zupta se gewete.
Groete,
Prof. Bokdrol
colesberg vuil bakkie

So hierdie ongenaamde dom doos het ‘n nommer by iemand gekry om so bietjie berg-pietersielie te koop en my maat gekontak. Hy stuur toe die screenshot na een van ons whatsapp groepe en vra of iemand die tjop ken. Soos een brein besluit ons toe om die lighty op so bietjie van wild goose chase in Stellenbosch te stuur.

Die storie verloop hier onder.
Ches
zol1 zol2 zol3 zol4


Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127