Mumford & Sons in Pretoria. Die boeties het die banjos gebliksem!
Die twee Pretoria gigs is moontlik die live performances wat vir Mumford & Sons die meeste sal uitstaan sover dit hulle Suid-Afrikaanse toer aanbetref. Veral die afgelope Saterdag se show. Sure,...
View ArticleMetallica is steeds die konings van old school – Ride the Lightning
In ‘n ander tyd, kak lank terug, in ‘n sterrestelsel kontvêr van hier vandaan kon Metallica nog ‘n album in ‘n maand se tyd opneem. Ja seuns en dogters dis om en by hoe lank dit gevat het vir Ride the...
View ArticleLaasweek se zefspotters
Hierdie in Mr Price, Sandton gesien. Shawn Nog ń Kollolol in Taiwan gespot. Frankie Feather Fingers Dag Griff, Gespot in die Noord-Kaap…hierdie dude en sy Colesberg cabbie. Mens kry vuil bakkies, dan...
View Article“We are such music nerds, we kind of just enjoy chatting to people about...
Australian rock band, Karnivool will be playing two concerts in South Africa: Mercury Live in Cape Town on Friday, 22nd of April and at the Bassline in Joburg on Saturday, the 23rd of April. It will be...
View ArticleBrooklyn Decker – Woensdag se warm bokkie
Hierdie hottie was al so paar keer in Sports Illustrated se Swimsuit Issue gewees, is obviously ‘n model en het onlangs begin oorskuif na TV en film. Nie regtig moerse riveting rolle nie, maar mens...
View ArticleRolbees review Awolnation se nuwerige album, Run
Awolnation – Run So jy dink Rolbees is vasgevang in die verlede? Net nog ‘n old shool vinielplaatnostalgieverslaafde? So gebore en so gelaatstaan? Jy is probably reg. Maar jy is ook verkeerd. Ek is nie...
View ArticleNot to mislead, but… That Other Monday Show
Na so ietwat van ‘n blaaskans is That Other Monday Show (#TOMS) weer reg met ‘n nuwe seisoen. Daai party wat ons vir die Rand gehou het in Desember, het ons nogal geknak. Subscribe gerus aan hierdie...
View ArticleNuwe lekker local band – Lost & Found
Lost and Found is ‘n splinternuwe two-piece band en bestaan uit Glen Hodgson (The Parlotones) en Jason Oosthuizen (Van Coke Kartel en The Black Cat Bones). Hulle het sopas hul debuutalbum record by...
View ArticleRosie Mac – Woensdag se warm bokkie
As jy ‘n fan van Daenerys Targaryen van Game of Thrones is, is vandag se warm bokkie spesiaal vir jou. Moet egter nie geflous word elke keer wanneer Khaleesi haar lappies afgooi en draakeiers poleer of...
View ArticleMoenie uitmis nie! Moerse vinyl market in Pretoria hierdie Saterdag!
As jy ‘n gereelde visitor van Stash Records se vinyl market by Lucky Rodrigo is sal jy weet dat jy altyd moerse lekker plate daar kan optel. Hierdie Saterdag moet jy seker maak jy is daar as die storie...
View ArticleTrivium is nie Motörhead nie. Bless your soul Lemmy!
Soms kerm ek oor rock and roll wat dood is, en soms voel ek goeie musiek het net fokken verby my gevlieg. Meestal doen ek beide. Ja, ek was vir ‘n paar jaar besig met grootmens kak in die corporate...
View ArticleSuper Rugby en ‘n piele party by Plankies
Gysie gooi hierdie naweek een moerse cool Pirate themed party by Plankies in Pringle Baai, maar moenie worry nie, dit begin eers Sondag na lunch so jy sal nie een van die Super Rugby games mis nie....
View ArticleDis naweek, kom ons fokken duik!
Daarsy, daar het Februarie ook nou sy gat gesien. Hoop jy is al uit jou Desemberskuld uit, want die eerste twee maande van ‘n nuwe jaar is maar altyd boktos. Hey, nog net 3 maande dan slat Iron Maiden...
View Article