Na so ietwat van ‘n blaaskans is That Other Monday Show (#TOMS) weer reg met ‘n nuwe seisoen. Daai party wat ons vir die Rand gehou het in Desember, het ons nogal geknak. Subscribe gerus aan hierdie nuwe channel as jy dit like en gaan check bietjie van die ouer episodes uit. Daar is genoeg om jou vir so uur of wat besig te hou op ‘n kak Maandag.
In hierdie week se episode: Political spin werk op baie maniere. En meeste van die tyd is dit op ons tiete. Dis nie net die ANC en EFF wat hierdie tricks trek nie. Die DA is ook skuldig daaraan. Ons lewer so bietjie kommentaar.
O ja, moet ook nie ons spesiale korrespondent se insae misloop nie.