Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127

Rosie Mac – Woensdag se warm bokkie

$
0
0

As jy ‘n fan van Daenerys Targaryen van Game of Thrones is, is vandag se warm bokkie spesiaal vir jou. Moet egter nie geflous word elke keer wanneer Khaleesi haar lappies afgooi en draakeiers poleer of een of ander Dothraki sy vleisgeweer laat leeg skiet nie. Daai is nie Khaleesi (Emilia Clarke) nie. Dis haar body double, Rosie Mac. En jou Dothraki pick-up lines soos Yer zheanae sekke (jy is fokken mooi) mag dalk net op haar werk, maar hierdie bokkie praat Engels en Spaans so jy sal makliker daarmee regkom. Jy kan selfs wegkom met so bietjie Frans ook, soos dit uit hierdie music video blyk te wees:

Tit-bits:
As die model en acting scene haar nie opgeraap het nie, sou sy moontlik die wêreld se hotste veearts gewees het.
Sy is moerse aktief en doen goed soos perdry, rollerblading, draf, acrobats, swem en tennis.
Haar dans skills is nogal next level want sy maak uit van ballet, street, zumba en breakdancing en al ‘n kakhuis vol internasionale kompetisies gewen.
Terwyl jy nog in jou doeke gekak het op die ouderdom van 2 jaar oud het sy blykbaar al begin dans. Ek het nog nooit ‘n baba sien breakdance nie, maar ek is seker dit is fokken awesome verby.

So watter een verkies jy? Khaleesi of haar body double?
blerrie mooi rosie mac blou ogies rosie mac borste innie reen rosie mac hot ass rosie mac jissis rosie mac kliphard rosie mac kom ons duik rosie mac mooi blou ogies rosie mac smeulend rosie mac stort rosie mac strand vibes rosie mac stylvolle tiete rosie mac zaber my ogies rosie mac


Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127