Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127

Bérénice Marlohe – Woensdag se warm bokkie

$
0
0

Jy weet nie wie sy is nie, maar jy weer eintlik soortvan wie sy is. Bond Girl? Kom nou, watter een? Yup, Skyfall in 2012. By the way, daai movie het 1.11 miljard dollareenos gemaak wêreldwyd. Sommer so met Daniel Craig en alles. Jy is mos eintlik ‘n Roger Moore fan wat aan die verlede klou. Aap.

Anyway, hierdie beelskone Franse bokkie se mamma is Frans en pappa het so bietjie van ‘n Cninese en Cambodian aanslag. Wat ‘n pragtige mix!



Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127