Vat Vyf! Week 40 van 2017 – Grace se panties, KPMGupta en die ANChair-gooiers
1) Ek sak my kop in skaamte. Hierdie week het ek geleer dat elke mens inherent goed in hul harte is. As jy, soos ek, so paar weke terug vir Grace Mugabe, Bob se vrou, gekruisig het toe sy ‘n...
View ArticleLaasweek se zefspotters
Hoe nou, Arno? AJ Kan iemand haar tog net fokken help? Dirk Totyta en nie verder nie. Tania Ek het vergeet dat die ou se ballas uitsteek en het dit na ‘n meeting to gedra. Tony Die watse broodjies? In...
View ArticleDie Blood Brothers show is uiteindelik presies waar dit moet wees. 2017 was...
Wat het ons gedink van Blood Brothers hierdie jaar? Third time is the charm of flou tee? Het ons van die hele produksie gehou of net van ‘n klein stukkie daarvan? Hat-trick of slap riempie? Voor ons...
View ArticleBérénice Marlohe – Woensdag se warm bokkie
Jy weet nie wie sy is nie, maar jy weer eintlik soortvan wie sy is. Bond Girl? Kom nou, watter een? Yup, Skyfall in 2012. By the way, daai movie het 1.11 miljard dollareenos gemaak wêreldwyd. Sommer so...
View ArticleVat Vyf! Week 41 van 2017 – Dove is racist en Fikile fok oorsee rond met ons zak
1) Die jaarlikse Sepie van die Jaar is hierdie week aangekondig. Dit was strawwe kompetisie met 7de Traan en Old & The Dutiful wat gunstelinge was. Maar die uiteindelike wenner was ‘n sepie wat...
View ArticleDoc Maclean toer Suid-Afrika plat!
Ons het vir delta blues legend Doc MacLean leer ken en ‘n lekker interview en artikel gepubliseer tydens sy National Steel “Zulu Skies” Blues Tour in SA verlede jaar. As jy nie weet wie Doc MacLean is...
View ArticleJaqueline Carvalho – Woensdag se warm bokkie
Hoe goed kan jy ‘n Portugeuse aksent naboots? Try om die volgende sin met daai aksent te lees: Jaqueline Carvalho se volle naam is Jaqueline Maria Pereira de Carvalho Endres en sy ‘n Brazilian...
View ArticleFokofpolisiekar het Atterbury se ore laat suis!
How the times have changed! Net ‘n dekade of so gelede was Fokofpolisiekar die rebelse stiefboetie van die Afrikaanse taal-en-kultuur, nevermind die Afrikaanse musiekbedryf nie. Die spreekwoordelike...
View ArticleVat Vyf! Week 42 van 2017 – Zuma skommel en die FBI ondersoek die Guptas
1) Ai fokkitie-fok tog. Die arme Guptas. Eers draai elke donnerse bank behalwe die spermbank en die rusbank by die dokters, hulle die rug. En nou kom die nuus dat Mulder en Scully op hulle spoor is....
View ArticleChannel Zero – Imagine Sarel Seemonster was ‘n fokken psycho…
Deur Melt Sieberhagen Te danke aan streaming musiek hoef jy nie meer ure lank in niche musiekwinkels soos Seedy’s rond te krap terwyl Richard, Ruan en Wesley jou voorstel aan Cake, Them Crooked...
View ArticleMalin Akerman – Woensdag se warm bokkie
Jy word vergewe as jy geskiem het dat mamma en pappa Ackerman van Benoni nie ‘Marlien’ of ‘Ackerman’ kon spel of uitsrpeek nie, maar hierdie is wel Malin Akerman en sy ‘n Sweedse bokkie wat in...
View ArticleEven Cowgirls Get The Blues V – Watkykjy gooi ‘n moerse lekker rock & blues...
Watkykjy gooi al vir ‘n hele paar jaar lank elke jaar min of meer hierdie tyd ‘n dik party met bands. Ons het hierdie jaar besluit om op te team met die SA Blues Society om bietjie ‘n mini blues en...
View Article