Jy word vergewe as jy geskiem het dat mamma en pappa Ackerman van Benoni nie ‘Marlien’ of ‘Ackerman’ kon spel of uitsrpeek nie, maar hierdie is wel Malin Akerman en sy ‘n Sweedse bokkie wat in Stockholm (regte spelling) gebore is en in Toronto, Kanada grootgeword het.
Jy het haar moontlik in Harold & Kumar Go to White Castle gesien terwyl jyself rondkyk Rothmans gerook het en vir alles gelag het. Die Harold & Kumar, darem! As jy egter onlangs Billions gekyk het sal jy haar onthou as Lara Axelrod, kontryk Bobby Axelrod se vrou in die storie.
Tit-bits:
Rock Of Ages is een van vaan haar gunsteling movies. Dit maak nogal sin want sy was ‘n klompie jare terug die lead singer van ‘n rock band genaamd Ozono, wat later hulle naam verander het na The Petal Stones en hulle is actually glad nie kak nie! Checkityt!