Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127

Laasweek se zefspotters

$
0
0

Hi Griffin,
Ek dink daar is fout met Apple se Maps. Ek het nie geweet Bloemfontein se naam het verander nie, lyk my dit is nou Bloedfontein.
James
Ek drink net OLOF!
Billy
More!
Gesien in Century City #zefinniekaap
Matthys
Afrikaanse kêrels se gunsteling dinge. Bybel en broeknaai.
Liz
Fokkit, ANC! My the thirth be wiff you!
Tania
Onthou jou valskerm wanneer jy gaan fietsry, hoor.
Grobbies
Twat’s up, julle?
Djaak


Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127