Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Basson Laubscher and the Violent Free Peace – Testify

Welkom in 2018! Dink net bietjie mooi daaraan – die jaar twee-duisend-en-agtien. What a mind-job! Deesdae is die jare wat ons betree elke Januarie die tydperk wat low budget sci-fi movies in die early...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vat Vyf! Week 2 van 2018 – Apies, sneeu en grondhervorming

1. Onthou jy die moewie Toy Story? Die speelgoed Woody en Buzz wat dik pelle raak na hulle eers vasgesit het? Wel, hierdie week was dit meer ‘n geval van Hoodie en Buzz. Groot buzz soos wat fokken...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oppikoppi like you’ve never seen it before! Number 7 is my favourite!

Lekker click-bait line om al die souties te vang, huh? Nommer 7 is mos altyd almal in click-bait land se totes faves. Anyway… as jy die video wil kyk en lui is om te lees, scroll af tot onder. Hey, het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tulisa Contostavlos – Woensdag se warm bokkie

Tulisa Contostavlos word hierdie jaar dertig en is ‘n Engelse singer-songwriter, aktrise en TV persoonlikheid. In die 2000s was sy deel dan die die groep N-Dubz saam met haar cuzzie, Dappy. Steeds in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

The Amblers – The Dustling Man EP review

Distortion is niks nuuts in rock and roll nie. Die van julle wat die kuns van recording smaak en verstaan sal my meer kan vertel oor presies waar dit alles begin het en die verskillende tipes...

View Article


Fokofpolisiekar – Parkiebank, herfs 2017 (music video en lyrics)

Parkiebank, herfs 2017 kom van Fokofpolisiekar se nuutste ablum, Selfmedikasie (2017) af en is deur Sean Metlerkamp direct, dieselfde bra wat Die Antwoord op die map help sit het met daai Zefside...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vat Vyf! Week 3 van 2018 – Shitholes, Tony & Tony en Minister Vrees Fokol

1. Saoedi-Arabië het hierdie week uit die rolprent-woestyn gekom nadat kroonprins Mohammed bin Salman die 35-jaar lange verbod op fliekteaters en kommersiële rolprente opgehef het. Die verbod is in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis ‘n nuwe jaar. Dis al.

Deur Melt Sieberhagen So die vakansie is verby en die lewe gaan weer aan. Die arme nuwe jaar is ook al klaar besig om geblameer te word vir die heengaan van die eerste popster. Asof die jaar self die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

#VuilbekVrydag. Little Big – Big Dick

Dis 15:00 en Welkom by #VuilbekVrydag! Skop jou naweek af met ‘n oor vol vuil, komplimente van Little Big, ‘n zef Russiese rave groepie wat in 2013 gevorm het. Hulle style is deur Die Antwoord...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek se zefspotters

Hi Griffin, Ek dink daar is fout met Apple se Maps. Ek het nie geweet Bloemfontein se naam het verander nie, lyk my dit is nou Bloedfontein. James Ek drink net OLOF! Billy More! Gesien in Century City...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aambeie – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2018) teen Augustus se kant 10 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aubrey Plaza – Woensdag se warm bokkie

Aubrey Plaza is baie mense se gunsteling comedian. Jy sal haar ken as April Ludgate van Parks and Recreation en van haar rolle onthou in movies soos Scott Pilgrim vs. the World, Dirty Grandpa en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rock & roll gaan oor attitude en nie kak vat nie – Watkykjy gesels met De Wallen

De Wallen is hier in Pretoria op die oomblik besig om hulle splinternuwe album te record en ek het hulle ‘n paar vrae gevra oor die band en waarmee hulle andersins besig is op die oomblik… Rolbees:...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vat vyf! Week 4 van 2018 – Eskom se kak, Zim se rugby span en bra Mark Fish

1. Wanneer laas het jy ‘n Lotto-kaartjie gekoop? Ek vermoed Brian Molefe gaan hierdie komende naweek ‘n hele paar koop. Dis nou na die aankondiging deur ‘n hof dat hy die R11 miljoen wat hy reeds van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Slegte mense moet ook seker trou?

Troues bring die absolute slegste in sommige mense uit. Jy kan nie regtig familie kies nie en dis nou een van daai groot lewensgebeurtenisse waar vriende en familie noodgedwonge onder een dak met...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

#VuilbekVrydag. Dikke Lul Band – Op je ballen naar de Wallen

Dis 15:00 en Welkom by #VuilbekVrydag! Skop jou naweek af met ‘n oor vol vuil, komplimente van De Dikke Lul Band. Wie is hierdie simpel kaaskoppe? De Dikke Lul Band zingt over seksuele onderwerpen, als...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek se zefspotters

Markus Jooste. Biljoenêr, perdeteler en een massiewe poes. Dirk Nie zef nie, maar ek moes hierdie moerse mooi Maserati met julle deel wat ek buite Pretoria afgeneem het. Henk Drop twee tablets, en dan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aasvoëls – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2018) teen Augustus se kant 10 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Millie Mackintosh – Woensdag se warm bokkie

Hier is nou vir julle ‘n goeie voorbeeld van ‘n mooi meisie probably ‘n kak persoonlikheid het. Ontmoet Millie Mackintosh, ‘n persoon wat vreeslik ingestel is op haar uiterlike voorkoms en ster van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rol ‘n zol en klap Zionruts Family se reggae tunes

Roots en reggae musiek was nogal ‘n constant in my lewe. Die eerste keer toe ek die chorus van Buffalo Soldier gehoor het was in 1983 in my Ouma se huis in Randburg. Ek was seker about ses jaar oud. My...

View Article
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live