Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vat Vyf! Week 5 van 2018 – Eskom, Ace, homophobes en die #GuptaLeaks

1) Ek sweer, by Eskom hou hulle seker weekliks ‘n kenmekaar. Want net sodra jy vir Elmarie ken en geleer het sy speel panfluit en brei graag vir haar kleinkinders van Randfontein, word sy geskors. En...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jordskott is aansienlik donkderder as Murder She Wrote en donker is fokken baas

Die naaste wat jy moontlik aan Sweeds kom is wanneer jy die die instructions op jou Gillette skeerroomblikkie lees terwyl jy jou wors en eiers met die ander hand in die stort cradle: “För att förbereda...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

#VuilbekVrydag. Roy Chubby Brown – The Santa Claus Song

Dis 15:00 en Welkom by #VuilbekVrydag! Skop jou naweek af met ‘n oor vol vuil, komplimente van Roy Chubby Brow, ‘n Engelse stand-up comedian wat nog aan die gang is op die rype ouderdom van 72.  Jy het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Advertensies tydens die game – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2018) teen Augustus se kant 10 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bridget Marquardt – Woensdag se warm bokkie

Ja jong, ou Hugh Hefner, haar oorle vroetelkrimpie het netjies gekies. Bridget Marquardt lyk nog steeds goed vir iemand wat in September 45 word. Alles is nog tight en niks hang uit waar dit nie moet...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wat van so section Guns ‘n Roses nostalgie?

Die Guns and Roses albums in my collection is slegs dié waarvan ek hou om te luister en dis uitsluitlik polichloriedvinielplate. Ek het twee Appetite for Destruction plate, een is ‘n 2015 US 180g...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vat vyf! Week 6 van 2018 – Space karre, Zuma, oom Angus en voorvelle

1) Die vent, Elon Musk is darem maar vir jou ‘n gawe karakter. Gebore Suid-Afrikaner wat die wêreld gereeld regop laat sit met al sy foefies. As jy vir hom sê iets kan nie gedoen word nie, is sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

#VuilbekVrydag. Camel Toe Song!

Dis 15:00 en Welkom by #VuilbekVrydag! Skop jou naweek af met ‘n oor vol vuil, komplimente van whoever hierdie liedjie opgedra het aandie camel toe, daai mooi stukkie voorboude wat mans se knieë so lam...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaanse musiek – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2018) teen Augustus se kant 10 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Abigail Spencer – Woensdag se warm bokkie

Abigail Spencer is suksesvolle Hollywoord skrywer, akkrise en producer vir beide TV en die big screen. As jy ‘n Grey’s Anatomy fan is het jy haar verlede jaar leer ken as Dr Megan Hunt. Andersins is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Perfeksie sal jou nog eendag opfok – Dan Patlansky het ‘n nuwe album uit

Ek het so jaar en ‘n half terug ‘n review geskryf oor Dan Patlansky se IntroVertigo (2016) en sommer al sy vorige albums weer so vlugtig uitgecheck.  Ek geniet sy musiek vir amper tien jaar lank nou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vat vyf! Week 7 van 2018 – Zuma fokof uiteindelik!

1) Bedankingsbriefies is darem maar fokken oulik is dit nie? “Dankie Petro-Liesbet vir gistraand. Volgende keer sal ek beter mik. Belowe.” – Abri. “Dankie Juffrou dat jy Gotliep gister jou boeke laat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Smaak my Suid-Afrika kan nou maar weer lag vir ‘n slag

(deur Melt Sieberhagen) Not with a bang, but with a whimper. Daar vat die main peanut in die plunder-pantomime toe sy goed en loop. Nie maklik nie, maar darem. Nie vinnig nie, maar uiteindelik. Daar is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

#VuilbekVrydag. Chopper Reid – Horoscopes

Dis 15:00 en Welkom by #VuilbekVrydag! Skop jou naweek af met ‘n oor vol vuil, komplimente van Chopper Reid, ‘n fokken hardcore ex-con van Australië. Die mal bliksem het’n gewoonte daarvan gemaak om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek se zefspotters

Sup Griff, Check hierdie Fourways tannie, sy mag dalk die kar gekry het, maar fokkol bestuurslesse. Verder is daar nog ‘n paar wat ek onlangs gesien het. André Lekker Mini-Me! Wesley Ek het weer op die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaanse rekenaarterme – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

  Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2018) teen Augustus se kant 10 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Album launch: Kom kokkenodge Georgetown hierdie Vrydag (23 Feb) by Atterbury...

Ons het julle so net onder die twee jaar terug vertel van Georgetown, Pretoria-based folk slash hillbilly band wat die voete so laat jeuk by enige party waar hulle uitslaan. Destyds het hulle ‘n EP...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Charlize Theron – Woensdag se warm bokkie

Dis fokken werid dat die blonde bombshell van Benoni nog in Warm Bokkies ge-feature het nie. Whaddagoose! Niemand weet nie wie sy is nie, so ons hoef haar glad nie aan julle bekende te stel nie. Almal...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gerald Clark is terug met sy nuutste album, Afrocoustic

Om Gerald Clark uitsluitlik as net ‘n blues artist te beskryf sou ‘n groot fout wees. Jy kon al op van sy vroeër albums hoor dat hy ‘n natuurlike gevoel het vir die ouer Amerikaanse soul musiek. Hy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vat vyf! Week 8 van 2018 – Malusi Gigaba vra dat jy die zak terugbetaal wat...

1) Bereken die volgende woordsom: 250 koshuisleerlinge van ‘n Oos-Kaapse hoërskool word na die hospitaal gehaas. Hoekom? Weens worsies. Skies… Weense worsies… Die 250 word ontslaan, maar nog 180...

View Article
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live