Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127

Millie Mackintosh – Woensdag se warm bokkie

$
0
0

Hier is nou vir julle ‘n goeie voorbeeld van ‘n mooi meisie probably ‘n kak persoonlikheid het. Ontmoet Millie Mackintosh, ‘n persoon wat vreeslik ingestel is op haar uiterlike voorkoms en ster van die puntlose Britse ‘reality’ series, Made In Chelsea. Hoekom skiem ek sy’t ‘n kak persoonlikheid? Hier is vir jou min of meer ‘n idee van waaroor die show gaan: ‘n nuttelose reeks met kak wendinge en leë mense wat nuttelose lewens lei. Die mans is spineless en kan nie betkenisvolle verhoudings aanknoop nie. Mens ky die idee dat die mans eerder in verhoudings met mekaar sou wou wees. Die vrouens is clingy en needy en die main kak waarmee hulle hulself besig hou is shopping. Imagine om ‘n conversation langer as vyf minute met een van hulle te probeer hou. Klink dit vir jou lekker? Nie? Moenie worry nie, vandag kyk ons net nat die uiterlike. Ten minste is Mille Mackintosh mooi – she has that going for her…

Tit-bits:
Sy het haar eie reeks eye lashes. Dus nie die grootste filantroop op aarde nie.
Sy was met hierdie poepol getroud vir drie jaar lank – ‘n rapper met ‘n muiserige stem wat homself Mister Green noem. Dis jammer hulle het geskei. Hulle verdien mekaar nogal:



Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127