Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127

A Night in Camp Heebie Jeebie – kragtige kortes

$
0
0

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Hierdie week se movie is net oor die 6 munte lank. Gedurende ‘n stormagtige aand in Camp Heebie Jeebie, vertel die Jeebie Scouts vir mekaar spookstories wat heeltemal te fokken real begin raak. Hierdie is ‘n moerse cute CG animated horror.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127