Get your popcorn, we’re doing a Harry Potter marathon this weekend!
Our top 10 weekly selection of DSTV Now | Showmax | YouTube | Netflix | Amazon Prime According to the official Comrades Marathon website’s countdown clock, there are 29 days left until the centenary...
View ArticleEmergency Action Plan – kragtige kortes
Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Emergency Action Plan is ‘n satiriese kortfilm oor shootings en...
View ArticleJohan G. Winther – The Chastening Star
Ek dink ons het hierdie weird cat van Gothenburg, Swede, al hier op Watkykjy ge-feature. Die ou tune: “I became a father for the first time in 2010, and anyone who has children can attest to the...
View ArticleKarolina Pisarek – Woensdag se warm bokkie
Karolina Pisarek is ‘n polish model en runner up in een van die seisoene van Poland se weergawe van America’s Next Top Model. Verder weet ons eintlik maar fokol van haar af.
View ArticleTrompie episode 3 – Boesman
Nadat ons jou al die Afrikaanse Pinocchio in die wêreld gegee het, is dit tyd om nog ‘n goue oue op te dis. Vir die volgende ses weke sal ons elke week vir jou ‘n Trompie episode drop. Dit was dik...
View ArticleSkiem jy boeke moet ouderdomsbeperkings kry?
Kyk, ek weet dat meeste mense nie vir ‘n fok eintlik nie meer met begrip lees nie. Soek jy bewyse? Gaan kyk gerus na hierdie post se Facebook-plasing om te sien hoe mense in die Facebook comments...
View ArticleKick-ass movies van die 2000’s wat 15 jaar en ouer is! (deel 2)
Fokkit, peeps! ons het julle al way back in Januarie getune dat ons op hierdie moerse befokte stash movies uit die 2000s afgekom het wat jy kan stream wat 15 jaar en ouer is en dat ons dit probably in...
View ArticleWarm up your weekend with some magic!
Our top 10 weekly selection of DSTV Now | Showmax | YouTube | Netflix | Amazon Prime If you’ve had a fairly normal childhood, you should have been introduced to some magic at an early age. Maybe oom...
View ArticleThe Starr Sisters – kragtige kortes
Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Die Starr susters, Patte en Randa is “fun specialists.” Na ‘n...
View ArticleAnfiorester – All The Past Lights (volle album)
Ek fokken wed jou al die geld wat jy het, jy het nog nooit van hierdie ouens gehoor nie. Anfioster is ‘n experimental alternative indy band van Spanje. Hulle het net oor die 50 likes op Facebook. Dis...
View ArticleTrompie episode 4 – Limpie se Sirkus
Nadat ons jou al die Afrikaanse Pinocchio in die wêreld gegee het, is dit tyd om nog ‘n goue oue op te dis. Vir die volgende ses weke sal ons elke week vir jou ‘n Trompie episode drop. Dit was dik...
View Article6 kak funny comedies you can stream to lift your spirits this weekend!
Our top 10 weekly selection of DSTV Now | Showmax | YouTube | Netflix | Amazon Prime It seems that the last two weeks have been a bit of a downer in terms of the covid infection numbers fucking out and...
View ArticleFriends The Reunion – die een waar almal terugkom vir die heel fokken laaste...
Jirre, maats… ek besef sopas dat hierdie lyntjie uit die lyrics van FRIENDS se theme song die verkakte jaar wat 2020 was (en tot ‘n mate 2021, wat ons tans soos akute spuitkak hanteer) perfek opsom:...
View ArticleA Night in Camp Heebie Jeebie – kragtige kortes
Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Hierdie week se movie is net oor die 6 munte lank. Gedurende ‘n...
View ArticlePart Chimp – Back From The Dead
In the psychic wastelands of the 21st century, one particular sonic force looms large. Transcendental like the malignant force that fuels the zombie movies of lore, Part Chimp have made it their...
View ArticleAna de Armas – Woensdag se warm bokkie
Ana de Armas is ‘n Cuban actress wat haar career daar begin het het en op 18-jarige ouderdom Spanje toe getrek het. Haar groot break in Hollywood het gekom met Blade Runner 2049, maar sy moes haar...
View Article