Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127

Zet Episode 8 – Die familiefoto

$
0
0

Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul Trompie episodes en toe klap ons julle met ‘n season van Haasdas se Nuuskas. Nou is dit bietjie tyd vir daai wollerige Afrikaanse Christen Big Foot karaktertjie genaamd Zet. Hy is gespeel deur Org Smal (in 1996 oorlede) en die tannie wat die show aangebeid het met daai fokken wilde 80s perm, was tannie Trudi Sloane. Ek kan nie onthou wat die oom se naam was wat met vertkryt geteken het nie, maar ek hoop hy het aanbeweeg met sy lewe. Daar is te veel grootmense wat deesdae met vetkryt speel. Mostly unvaccinated.

Raai wat? No more Zet. Van volgende week af klap ons julle met nog ‘n classic show uit die laar 80s. As jy kan regraai wat dit is voordan, wen jy ‘n 1983 vertaling Bybel.

Zet Episode 8 – Die familiefoto
Zet leer dat ons deel is van God se familie. Het jy geweet dat daar nie een wit  mens in die Bybel was nie? Gaan check bietjie die geskiedenis van die geografiese area waarin  die hele bybel afspeel. Midde-ooste, pappie! Nie voorstedelike Pretoria of Europe nie. As jy wit is, is jou verkleur verkeerd.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127