Bunny – kragtige kortes
Hierdie is bietjie van ‘n weird ene. Hunter Ray Barker het hierdie movie vir sy ma gemaak as ‘n tipe love letter. In sy oë is sy ma ‘n aktrise, seks simbool en super star. Hy beskryf haar as volg: Born...
View ArticleDebby Ryan – Woensdag se warm bokkie
Ek weet glad nie waarin sy deesdae act nie, maar so dekade en ‘n half gelede was sy nog ‘n Disney kid gewees in reekse soos Wizards of Waverly Place en Hannah Montana en dus tjomies met Miley Cyrus....
View ArticleZet Episode 6 – God sal jou die pad wys
Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul Trompie episodes en toe klap ons julle met ‘n season van Haasdas se Nuuskas. Nou is dit bietjie tyd vir daai wollerige Afrikaanse...
View ArticleDaar is kakbaie Kersfeesflieks om te stream, so hier is solank 16 vir jou!
Goeie fok, maar die jaar is sommer vinnig in sy fuck you in, right?! Ons het noudiedag nog ge-fokken bitch en moan oor daardie eerste lockdown (dis al amper fokken twee jaar gelede) en hier sit ons nou...
View ArticleFok duur persente – jol eerder hierdie Krismis game!
Meeste van ons is so dun soos ‘n fokken weeshuisbroodjie gesmeer wanneer dit kom by Kerstyd en even erger na die afgelope twee jaar se fuck show beter bekend as die verfoklike Covid-pandemie. Dit word...
View ArticleMartha the Monster – kragtige kortes
In ‘n wêreld waar mense saam met monsters woon, bevind Martha haarself met ‘n moerse identiteitskrisis. Die animasie in hierdie 15 minute kortfilm is net absuluut fokken fantasties!
View ArticleTraci Lords – Woensdag se warm bokkie
Traci Lords was ‘n porn actress in die 80s wat met ‘n fake geboortesertifikaat op die ouderdom van 15 reeds begin porn doen het. Teen die tyd wat sy 18 was, het sy reeds in 19 porn movies verskyn. Sy...
View ArticleZet Episode 7 – God gee ons ‘n kerk
Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul Trompie episodes en toe klap ons julle met ‘n season van Haasdas se Nuuskas. Nou is dit bietjie tyd vir daai wollerige Afrikaanse...
View ArticleDis New Year’s Eve en hier is vir jou 10 gepaste movies 2021 in sy moer in te...
En daar kak die tweede jaar van die pandemie en die derde een gaan nou aanbreek met al sy waves en gepaardgaande trompettergeskal en kak! Dit voel darem om 2021 bietjie vinniger verbygegaan het as 2020...
View ArticleSOM – Moment (nuwe music video)
In ‘n era waar die fokken pandemie ‘n groot gedeelte van die wêreld tot stilstand gedwing het, streef die eteriese rockgroep SOM, daarna om produktief te bly. Hulle debuutalbum The Fall het in 2018...
View ArticleYellow Belt Fury – kragtige kortes
Ons skop 2022 se kortfilms af met aliens, karate en badass chicks! Nadat Sofia se man brutaal vermoor word deur aliens tydens ‘n invasion, vra sy haar plaaslike sensei hom haar training in...
View ArticleRoselyn Sanchez – Woensdag se warm bokkie
Roselyn Sanchez is gebore in Puerto Rico en is ‘n sangeres, model aktrise, producer en skrywer. Sy het in die 90s eers Miss Puerto Rico Petite en toe Miss American Petite gewen. Dit het modelwerk laat...
View ArticleZet Episode 8 – Die familiefoto
Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul Trompie episodes en toe klap ons julle met ‘n season van Haasdas se Nuuskas. Nou is dit bietjie tyd vir daai wollerige Afrikaanse...
View Article8 last chance cartoon series to klap with the kids before school starts again...
You don’t need kids or zol to have an excuse to watch and enjoy befokte cartoons. Most of us grew up with cartoons and those who didn’t, grew up to be weird-ass adults. I promise you this: that...
View ArticleReality TV en aktualiteit in Afrikaans? Hier is vir jou 9 reekse om te binge!
Rian Van Heerden kan in sekere opsigte beskou word as Suid-Afrika se Afrikaanse Jeremy Springer. Hy maak al vir reeds meer as twee dekades lank (met breaks tussenin) kak op Suid-Afrikaanse TV. Dit het...
View ArticleAUA – Post Human Blossom (music video)
Daar is ‘n nuwe tendens onder veral nuwer bands om dit vir hulleself so fokken moeilik as moontlik te maak om hulle musiek te help bemark. Hoekom is die band se naam AUA? Wie is in die band? Mens sal...
View Article