Nuevo Rico – kragtige kortes
Hierdie week se kortfilm is ‘n kief animation met ‘n 80s vibe en speel af in ‘n dystopian Puerto Rico waar ‘n broer en suster deur die cops gejaag word nadat hulle ‘n fabriek sabotage. Hulle word tot...
View ArticleValiant Swart se belangrikste gig en ‘n veiling gebeur Donderdag 27 Januarie...
UPDATE: ‘n Hele paar mense het gevra hoe hulle direk kan ondersteun met geldelike bystand. Daar is spesiaal ‘n rekening vir Lanelle se operasiekostes geskep: L. Nolte Standard Bank Spaarrekening nr...
View ArticleHeather Graham – Woensdag se warm bokkie
Dis moeilik om te glo dat Heather Graham oor twee weke 52 jaar oud word! Sy is op 29 Januarie 1970 gebore en het haar acting loopbaan begin met so paar TV ads voor sy haar eerste rol in die movie...
View ArticleWoepies Wurm episode 1 – In en Uit
Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul Trompie episodes ‘n hele seisoen van van Haasdas se Nuuskas. Toe bedien ons julle met die heilige sakrakement van ou wollerige ou...
View ArticleOns gesels met Bennie Fourie (Dodgy Mike) en Mila Guy (Melanie) oor die super...
Dis een van daai lag met ‘n traan vibes. Die immergewilde en skreeusnaakse Afrikaanse komdiereeks, Hotel, se eerste episode van die vyfde en finale seisoen het verlede week op kykNET begin uistaai. As...
View ArticleHier is al 2022 se publieke vakansiedae, asook die beste manier om jou leave...
Fokkit, maats, ons is amper reeds aan die einde van eerste maand van 2022 en dit voel asdof krismis nog verlede week was! Tyd vlieg as jy jou gat af werk! Dis nou die tyd om te skarrel om jou kak en...
View ArticleBRUIT ≤ – The Machine is Burning (live video)
Waddeffok is BRUIT ≤ en hoekom is mense so fokken simpel met bands se name? Probeer hulle soos Prince wees? Jissis, ek dog die Duitsers is simpel mense maar die Franse vat die koek, of laat ek eerde sê...
View ArticleDavid – kragtige kortes
‘n Man met ernstige depressie (Will Ferrell) reik uit na ‘n noodterapiesessie. Hy is egter nie die enigste persoon wat hulp nodig het nie. Hierdie kortfilm van net onder die twaalf minute het...
View ArticleNoémie Lenoir – Woensdag se warm bokkie
Noémie Lenoir is ‘n Franse model wat al met al die groot name soos Gucci, L’Oreal, Gap, Tommy Hilfiger, Victoria’s Secret en vele meer gewerk het. Sy het ook in wêreldberoemde fotograaf, Annie...
View ArticleWoepies Wurm episode 2 – Bo, Onder, Op en Af
Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul Trompie episodes ‘n hele seisoen van van Haasdas se Nuuskas. Toe bedien ons julle met die heilige sakrakement van ou wollerige ou...
View ArticleEk het nou eers Supernatural begin kyk!
Fokkit, maats, ek het vyftien jaar se TV om in te haal, en dit boonop alles in een show! Die befokte sci-fi horror, Supernatural, het in 2005 uitgekom en ‘n goeie run gehad tot in 2020. Daar is 15...
View ArticleShy, Low –‘n befokte uurlange live stream van instrumental rock!
Shy, Low maak gritty is al vir sowat ‘n dekade aan die gang en maak fokken lekker gritty en soms vuil instrumental rock. Die brasse is van Richmond Virgina in die USA en push so bietjie die boundaries...
View ArticleLee Ralph, the skateboarder who vanished – kragtige kortes
In die laat 1980’s het die Nieu-Seelandse skateboarder, ee Ralph die wêreld aan sy voete gehad. Maar net toe hy gereed gelyk het om by die sport se elite aan te sluit, is hy uit die VSA geskop – en vir...
View ArticleLesley-Ann Brandt – Woensdag se warm bokkie
Lesley-Ann Brandt het oor die afgelope twee jaar een van my gunsteling aktrises geword en ek het eers onlangs uitgevind dat sy ‘n Suid-Afrikaner is wat haar pad na Hollwywood gevind het. Sy is in 1981...
View ArticleValiant Swart se show en auction word vanaand 18:30 verniet ge-live stream....
Ons het julle sowat twee weke gelede vertel van Valiant Swart wat ‘n konsert en veiling hou ten bate van moerse duur mikrochirurgie wat sy vrou, Lanelle in Engeland moet ondergaan. Tickets na hierdie...
View ArticleWoepies Wurm episode 3 – Tel, Getalle, Sirkels en ronde vorms
Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul Trompie episodes ‘n hele seisoen van van Haasdas se Nuuskas. Toe bedien ons julle met die heilige sakrakement van ou wollerige ou...
View ArticleThe Good Time Girls – kragtige kortes
Hierdie is ‘n moerse lekker western met chicks! Dis ‘n bloeddeurdrenkte movie wat glad nie click met hoe jy tradisionele Westerns ken nie. Hierdie is 100% die chick-weergawe wat almal nog altyd wou...
View Article