Hierdie is ‘n moerse lekker western met chicks! Dis ‘n bloeddeurdrenkte movie wat glad nie click met hoe jy tradisionele Westerns ken nie. Hierdie is 100% die chick-weergawe wat almal nog altyd wou gehad het en die enigste probleem wat ek met hierdie kortfilm van net oor die 15 minute het, is dat dit nie ‘n vollengte film is nie! Actually, fok dit – ek soek hierdie as ‘n TV show!
↧
The Good Time Girls – kragtige kortes
↧