Horror en komedie, as die twee mees algemene generes, pas dikwels mooi saam, al het hulle die neiging om mekaar te kniehalter. What Happened Downstairs? doen dit justice op beide fronte. Goeie draaiboek, fyn humor en puik dialoog dra by tot die karakters se ironiese reaksies op die surrealistiese penarie waarin hulle hulself bevind.
.
↧
What Happened Downstairs? – kragtige kortes
↧