Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fried Barry – The demented SA sci-fi that’s already a cult hit globally!

Strap in, earthlings! The most critically acclaimed South African sci-fi film since District 9, Ryan Kruger’s Fried Barry starts streaming on Showmax on Thursday, 19 May 2022, having already taken the...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 fokken lekker HBO-reekse om die naweek te stream en die koue front ‘n pit...

Ons is eintlik fokken pissies hier in Suid-Afrika. Ons freak uit oor ons winters wat so koud is en hoe ons literally not even can met dit. Met “ons” verwys ek na ons hele land behalwe die boere in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

View Article

The Queen of Basketball – kragtige kortes

As ‘n kind wat in die plattelandse Mississippi grootgeword het, het Lusia “Lucy” Harris dikwels na haar bedtyd wakker gebly en na haar gunsteling N.B.A. spelers te kyk en daarvan gedroom om self eendag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Veronika Zemanova – Woensdag se warm bokkie

Voordat sy die rolprentbedryf betree het, was Veronica ‘n fotograaf en het sy tussen 1993-97 haar bestaan daarbuit gemaak. In 1997 is al haar toerusting uit haar kar gesteel en dit was basically haar...

View Article


Zet leer dat mens altyd die waarheid moet vertel

Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul Trompie episodes ‘n hele seisoen van van Haasdas se Nuuskas en Liewe Heksie was ook iewers in die mix gewees. Toe bedien ons julle...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Unpacking Die Antwoord’s response on FB, a month after Tokkie’s allegations...

UPDATE: Benjay Crossman responds to Die Antwoord’s defamation. Also, if you’re not familiar with Die Antwoord’s history of abuse, familiarise yourself with it over HERE. Only a month an a half after...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tien befokte classic movies uit die 90s om die naweek te stream!

Ons het verlede naweek by tjommies gaan kuier toe een afhaak en haar 12-jarige dogter uit die bloute tune: “Ek dink ek moet bietjie vir julle Schindler’s List laat kyk sodat julle kan dankbaar wees oor...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Angie oeh – die Moot en probably Suid-Afrika se enigste mumble rapper

Ek het so paar weke gelede toevallig op ‘n nuwe chick op die music scene afgekom: Angie oeh. Ja, jy spel die tweede woord met ‘n kleinletter. Mens sou raai dat haar face tats dalk deur die Amerikaanse...

View Article

What Happened Downstairs? – kragtige kortes

Horror en komedie, as die twee mees  algemene generes, pas dikwels mooi saam, al het hulle die neiging om mekaar te kniehalter. What Happened Downstairs? doen dit justice op beide fronte. Goeie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Evangeline Lilly – Woensdag se warm bokkie

Jy het Evangeline Lilly moontlik leer ken as Kate Austin in J.J. Abrams se fokken werid fantasy drama, Lost. Dis fokken 18 jaar terug, dude, en Evangiline lyk nog die fokken selfde! Vir die serious...

View Article

Brakanjan en die Drie Musketiers

Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul Trompie episodes ‘n hele seisoen van van Haasdas se Nuuskas en Liewe Heksie was ook iewers in die mix gewees. Toe bedien ons julle...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Winning Time: The Rise of the Lakers Dynasty – jy gaan jouself faktap lag!

Ek het aanvankilik geskiem dat hierdie een of ander tipe doccie gaan wees, en hoewel ek ‘n moese fan van beide doccies en sport doccie is, sou hierdie nie heelbo aan my kyklysie gewees het nie. Toe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Is jy only Stalonely die naweek? Laat oom Sylvester jou company hou.

Sylvester Stallone het tot dusver gedurende sy loopbaan 10 movies direct, 24 movies produce, 37 movies geskryf en in ‘n impressive 91 movies en reeks ge-act sedert sy acting career afgeskop het in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

View Article

Bad Bones (verniet vollengte sci-fi horror fliek)

In plaas van ‘n short film deel ons vandag bietjie iets anders. Bad Bones is ‘n free vollengte sci-fi horror movie geskryf, direct, produce en ge-edit is deur Scott Eggleston. Die dude is by no means...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Keri Russel – Woensdag se warm bokkie

The American is seekr een van die fokken coolste spy thriller TV-reekse wat ooit gemaak is en Keri Russell en Matthew Rhys is ‘n fokken dodelike kombinasie. Daar is ‘n soortgelyk thriller reeks op pad...

View Article

Die Wysheid van die Kabouters episode 1

Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul Trompie episodes ‘n hele seisoen van van Haasdas se Nuuskas en Liewe Heksie was ook iewers in die mix gewees. Toe bedien ons julle...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 nuwe reekse wat about al die genres cover en jou vir ten minste 2 weke sal...

Vir hierdie naweek se kykgenot het ons voorstelle vir befokte reekse wat in almal se smaak sal val. Daar is ‘n biografiese drama, crime & mystery, ‘n horror comedy, ‘n comedy drama, ‘n adventure...

View Article
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live