Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127

Laasweek se zefspotters

$
0
0

Hierdie klein seuntjie is baie unhappy

Sidney
clicks voorskrifHet hierdie verkoopsagent op die snelweg in Pretoria gewaar.
Hoekom geld mors op Viagra as jy “Steek Pille” kan koop? (Sien foto agter op die bakkie)
Chris
steekpillesteekpilleZef bakkie gespot in Nelspruit.
Marius
zef nelspruitHi Griff
Check die ou uit Polokwane.
Die eerste AMG Colt Single Cab in ons provinsie met dubbel kezoste!
Die drukvlerk moet seker nog bestel word!
Cheers
Jannas
polokwaneSorry, die kwaliteit is maar swak. Was op hoe spoed
Ludwig
beefkykDie Watkykjy private camp in Kreef Hotel saam met die Wolmers het net een reël gehad:
watkreefjy


Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127