Dis naweek, kom ons fokken duik!
Jis-jis! Voor jy waai, gaan koekeloer bietjie daar by die Kompetisie section vir alles waarvoor jy nog kan inskryf. Ons sal die naweek deur al die submissions gaan, so whatever ‘n dag of twee terug...
View ArticleSaterdag shorts – Game over (deur Pes)
Ons het nie ‘n fokken idee wie hierdie short gemaak het nie – daar is fokkol info op die interwebs te bespeur nie. Dit tune net Pes. Wie die fok is Pes? Dis ook nie die sweet Pez nie, anders sou hulle...
View ArticleMetal All Stars kom November Suid-Afrika toe!
Na ‘n suksesvolle Oos-Europese toer verlede jaar, keer die Metal All Stars terug om in die res van Europa ass te kick. Maar fok daai nuus, want die ouens kom Suid-Afrika toe in November ook – die 21ste...
View ArticleThuli Madonsela is a wrecking ball
Well done, ouens by ZaNews. Hierdie is nogal kiefpiele aanmekaargesit.
View ArticleLaasweek se zefspotters
Hierdie gras bakkie in Sandton gespot. Anders as beeskak gooi elke 6 maande het hy nie te veel maintenance nie. Chris Dit blyk om telke male die geval te wees dat my zefspotter entries van ‘n Presleys...
View ArticlePielparade. South African military slang. Ag man, dis lekker innie army!
(by Casual Jay) “Pielparade” is an Afrikaans colloquial term commonly used by South African military personnel, especially servicemen and veterans of the old South African Defense Force (S.A.D.F.),...
View ArticleHierdie chick en haar vier tjommies het tickets na Oppikoppi gewen!
Dat ‘n goose wat nie Afrikaans so lekker kan praat nie vir die res van julle so ore aansit hier op Watkykjy. Laat dit ‘n les wees. Baie geluk aan Lee en haar vier tjommies wat elk ‘n ticket vir...
View ArticleAbbey Clancy – Woensdag se warm bokkie
Tit-bits: Britse goose, gebore in Liverpool Was in 'n kak girl band, Genie Queen, wat deur Andy McCluskey van 'n even kakker band, OMD gemanage was. Is getroud met sokkerspeler Peter Crouch Het...
View Article“South Africa was exciting thing and I think we kind of got addicted to it.”–...
Rise Against launched their brand new album The Black Market recently and we had the opportunity to catch up with Tim McIlrath, lead singer, rhythm guitarist and songwriter for the band. Having met...
View ArticleJonathan Peyper – SA se volgende kakwarm artist
Jy is hopelik amper oppad na Oppikoppi of reeds oppad soontoe en kokkenodge hierdie nou op jou foon. Maak ‘n knoop in jou oor – jy fokken moet Jonathan Peyper gaan kyk die Saterdag 11am by die Wesley’s...
View ArticleSaterdag short – Valley of Dolls (deur Fritz Schumann)
As jy ‘n Google image search doen vir “Nagoro” sal jy net ‘n klomp weird lewensgrootte poppe sien. Nogoro is ‘n weird klein village in Japan met ‘n populasie van 37 mense en oor die 350 poppe. Dis...
View ArticleLaasweek se zefspotters
Hierdie klein seuntjie is baie unhappy Sidney Het hierdie verkoopsagent op die snelweg in Pretoria gewaar. Hoekom geld mors op Viagra as jy “Steek Pille” kan koop? (Sien foto agter op die bakkie) Chris...
View Article“Balls to the wall, you just get on there and play…”– Watkykjy interviews...
An absolute highlight of the recent Oppikoppi Odyssey festival that took place from 7-9 August was Australian rock trio Wolfmother, who took no prisoners with their blistering set on Saturday. With a...
View ArticleBlake Lively – Woensdag se warm bokkie
Toe hulle kinders was, was Blake se ouer boetie fokol lus vir skool gewees toe hy graad een toe moes gaan. Blake was toe drie jaar oud, maar nogal lank vir haar ouderdom. Haar ma het toe met ‘n fokken...
View Article“Rock and roll will never die, it just needs to be played”– Watkykjy...
Rival Sons rocked South Africa for the first time ever at Oppikoppi Odyssey festival that took place from 7-9 August in Limpopo. Following hot on the heels of their recently launched album, Great...
View Article“We played Rustlers? Seriously? I have no idea…” Watkykjy interviews Mark...
As snotkop laaitie in die het ek en Griffin al begin om local metal bands uit te check in die nineties. Glo dit of nie, die Vuildriehoek het ook sulkes gehad en Groinchurn was die fokken beste van...
View ArticleDis naweek, kom ons fokken duik!
Ons gaan julle volgende week ‘n overdose van Oppikoppi posts gee, so kry solank ‘n bietjie rus in. Klap ‘n toon, die klok het gelui…
View ArticleSaterdag short – Preferably Blue (deur Alan Dickson)
Alan Dickson is ‘n talentvolle animator van New Zealand en smaak my nogal ‘n donker perd met ‘n goeie sin vir humor. Sy tien minute animated film, Preferably Blue gaan oor die ontmoeting tussen...
View Article