Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127

12 Years of DFA: Too Old To Be New, Too New To Be Classic – deur Max Joseph

$
0
0

Catfish-Max-Joseph-300x300Jy het moontlik al van LCD Sound System gehoor – ‘n Amerikaanse dance-punk band van New York City. Die ouens se frontman, James Murphy is ook een van die stigers van DFA Records (die ander bra is Tim Goldsworthy). DFA is kort vir Death From Above en die ouens moes in 2011 na die 911 attacks die naam verander na DFA – hulle was after all New York-based. Met 12 Years of DFA gaan krap die director, Max Jospeh so bietjie rond in die geskiedenis. Hence die poes-obvious title…

Daar is ‘n hele paar videos wat in vandag se Saterdag Short feature, so maybe moet jy solank ‘n bier gaan haal. Of ‘n koffie as jy jouself gisteraand in jou fuck-you in gekuier het…

As jy nie so familiar is met LCD Soundsystem se musiek nie, is hier ‘n ou musicvideo van hulle.
LCD Soundsystem – All My Friends

Max Joseph het ook ‘n hele paar ander short films gemaak waaronder weird titles soos Let’s Harvest the Organs of Death Row Inmates tel, maar ons kon dit fokken nêrens opspoor nie, so laat weet ons gerus as jy dalk daarop afkom. Ons het wel op The SAAB Story afgekom – ‘n documentary wat handel oor ‘n washed up comedian, Billy Braver, wat bietjie fame in die 70s wat besluit om ‘n come-back te maak nadat die SAAB dealership waarvoor hy graft hom in die pad steek in 2008. Nie omdat dit sy skuld is nie, maar omdat daar ‘n financial meltdown in 2008 is. Jy het dalk self jou werk verloor in 2008. Fokken baie mense het…

En laastens, as jy meer oor Max Joseph wil weet, vertel hy sommer self vir jou:
allowfullscreen=”allowfullscreen”>


Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127