Sepultura, Boargazm en Groinchurn gee vir Carfax ‘n vet fokken pakslae.
Sepultura se toer na Suid-Afrika was alreeds in Mei vroëer hierdie jaar aangekondig en vier maande later, verlede week, het die gewag dit die moeite werd gemaak. Nie net omdat die Brazilian konings van...
View ArticleNasionale Braaidag (Erfenisdag) – kom braai en kyk bands verniet!
Kom stiek more uit by Wolmer Bush Lounge vir ‘n moerse lekker kuier met 9 bands op Nasionale Braaidag met ‘n hele klomp bands. Daar is genoeg skaduwee , shelter, ‘n cash bar, free en veilige parking,...
View ArticleSepulturaaargh, Groinchurn en ING moer Kaapstad met die kop
Sepultura was een van daai bands waarmee ek grootgeword het. Ek onthou nog die eerste keer wat ek Arise gehoor het en myself amper bekak het van opgewondenheid. Soveel krag, spoed, agressie. Dis mos...
View ArticleNigella Lawson – Woensdag se warm bokkie
Vir ‘n goose wat al in haar mid-50s is, lyk Nigella Lawson nog heel befok. Haar massiewe kanne is ook glad te versmaai nie. Tit-bits: Op ‘n stadium is sy op nommer 90 gevote as een van Brittanje se...
View ArticleSuzelleDIY – How to Peel a lot of Potatoes
Ons raak sommer tranerig van blydskap as Suzelle se nuwe DIY videos uitkom. Moet jouself nou nie gaan opfok met ‘n boor en water nie. As jy 10 duime het, by eerder weg van enige tipe DIY af. Check ook...
View ArticleTattoos, suspensions en bands in Snortoria. So paar foto’s.
Ons het verlede naweek ‘n draai gaan skiet by die Cool Ink Tattoo Expo hierso in Snor City. Sommer so by die Voortrekker Monument. Die stoere boere van destyds sal hulle self bekak het as hulle gesien...
View ArticleDis naweek, kom ons fokken duik!
Daar is niks soos ‘n public holiday in die middel van die week om alles te gaan staan en befok nie. Kan ons die goed nie maar net aan die einde van die week kry nie? Dis kak om op ‘n Donderdag bewerig...
View Article12 Years of DFA: Too Old To Be New, Too New To Be Classic – deur Max Joseph
Jy het moontlik al van LCD Sound System gehoor – ‘n Amerikaanse dance-punk band van New York City. Die ouens se frontman, James Murphy is ook een van die stigers van DFA Records (die ander bra is Tim...
View ArticleFear and Zefspotting in Kriel
Julle zefspotters submissions word effens eenkant toe geskuif vir een week, so laat hulle asseblief steeds inrol. Ons het onthou dat ons in Kriel was… Aaah, Kriel. Die pragtige steenkooldorpie wat sy...
View ArticleWanneer jy dronk raak en uitnodigings maak…
Raak jy soms dronk wanneer jy uitnodigings stuur of maak? Ons praat nie hier van daai keer wat jy per ongeluk die verkeerde vriend uitnooi wat jou nefie wil bliksem nie of dalk daai keer toe jy vergeet...
View ArticleBérénice Marlohe – Woensdag se warm bokkie
Bérénice Marlohe is die 23ste Bond girl en soos al haar voorgangers is sy ook fokken hot. Tit-bits: Haar ma is Frans en haar pa is van Cambodian en Chinese afkoms – die rede vir haar mooi looks. Judge...
View ArticleOns rugby ticket wenners vir Saterdag
Geluk aan hierdie groepie gelukkige boggers wat Saterdag saam met Kaptein Kortbroek die rugby gaan kokkenodge tussen die Bokke en die All Black met die booze bussie. Julle beter ‘n kakhuis vol fotos...
View ArticleDookoom – A Gangster Called Big Times
So rukkie terug het Dookoom sy nuwe EP, A Gangster Called Big Times, vir my gestuur wat die 15de Oktober release word deur IOT Records, ‘n Franse record label. Dis twee weke van vandag af en ek is kak...
View ArticlePostman Pat sien deesdae meer aksie as Lambie
“Puss puss puss, puss puss puss” – so roep Postman Pat amper elke week as hy weer sy kat verloor het. Nou ‘n fokken onbetroubare bron met basically geen street cred het vir my die ander dagga getune...
View ArticleCortina Whiplash. Watkykjy party more!
Die gooses van Cortina Whiplash het kom draai skiet vir so paar biere en ‘n one take song of wat, sommer so langs die pool gesit en doen. Check die video hieronder. Onthou die Watkykjy party more...
View ArticleDis naweek, kom ons fokken duik!
Onthou ons party more, The Slashdogs jol daaso. Hierso is een van hulle live tunes van way back when by Tings:
View ArticleRolstoel rock ‘n roll
Ons is tans in Bloemfontein waar dit kakwarm is en is besig met ‘n mini tipe van road trip, so ons looi julle gou met so so paar random foto’s van ons oggend (sal volgende week verduidelik met ‘n video...
View Article