Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met skietgoed.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek se zefspotters

Smaak my some automotive art! Eddie Lyk my disse Kaapse ding Eddie Soek nie kak met die een nie Eddie I recall paging through these in the 80’s… onthou julle nog? Charl Saw this car parked outside our...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Watkykjy se Super Dosyn – Score tickets na die Bokke vs All Blacks!

Kyk, ons weet sommige van julle is bang om te kom party en bands te kyk die 4de Oktober. Van julle wil eerder die rugby kyk. Toe maak ons maar ‘n plan… Ons gaan twaalf van julle (die Watkykjy Super...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bittereinder! Nuwe album! Nuwe video! Nuwe toer!

Bittereinder se nuwe music video vir “Skerm” is sopas uitgepomp op die interwebsmasjien.  Dit handel oor hoe ons almal ons lewens agter skerms lei. Moerse fokken diep vibes. Diep seuns met dik beats....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Steve Hofmeyr is heavy fokken ghetto

Jirrrr, maats. Waar sal ons begin? Die gooses wat almal op die strand opgeline is (waarvan Steve sekerlik ‘n paar try broeknaai het), daai fokken lekker help-my-sterk-lyk skippie wat die marabs dra –...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Amber Heard – Woensdag se warm bokkie

Tit-bits: Sy het in 2005 Charlize Theron se karakter gespeel in die flash backs van North Country. Sy lyk ook nogal so bietjie soos Charlize. Sy is effens van ‘n weird goose – sy is dik tjommies met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoe bly is ons nou dat die Bokke verloor het?

Voor ek begin kots oor kak rappie, wil ek net verduidelik dat kak rappie ook die rede is waarom ons so bietjie minder belangstelling in die game begin toon het. Superbru suig dik zaber want jy moet...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Wag vir die volgende een, dooskop” – ‘n Gids tot hysbaketiket

Sommige van ons werk in hoë geboue. Sommige van hierdie geboue is nogal hoog. Dit beteken dat sommige van hulle hysbakke het. En dit beteken dat jy ná jy ‘n uur of meer op die fokken snelweg (voel meer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Kom ons skop die naweek eers af met ‘n nommertjie deur Vana, een van die members van The Oh So Serious. Hierie outjies gaan ook by die Watkykjy party jol die 4de Oktober. Dis maar net een van die 8...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met skietgoed.

View Article

Kry vir jou ‘n vissie. Want Maandag.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek se zefspotters

Rapsaad olie klink lekkerder in Deens, maar die Sweede naam vir panty liners – trosskyd… nee jissis !! Groete Paulus Gespot in Bellville Suid Wesley Zeph Nairobi style Gert Fok maar bellville suid kook...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

aKing release hulle vierde studio album, Morning After.

aKING launch moreaand (Woensdag 17 September) hulle vierdie  studio album, Morning After by Assembly in Kaapstad. Hierdie album het hulle so net oor die agtien maande geneem om te record en hulle het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jennifer Aniston – Woensdag se warm bokkie

Tit-bits: Meeste mense weet wie sy is en ken haar van Friends af. Dis 20 jaar terug. Jirre, jy voel nou lekker oud, huh? Wat jy maybe nie geweet het nie, was dat haar heel eerste rol in Mac And Me was...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maak jy uit van die Melkery?

Jy behoort teen hierdie tyd heel bewus te wees van Watkykjy se moerse party die 4de Oktober by Die Melkery, maar sommige van julle weet dalk nie watse befokte venue die plek is nie. Behalwe dat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Paaldanser rook zol en smeer ‘n paal iets vreesliks

Die goose moet net bietjie ‘n trick of twee leer: As jy 40 liter zol in jou longe intrek voor jy jou paaldansery begin, gaan jy noodwendig jou video in fokken portrait skiet in plaas van landscape –...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Kom ons hou dit kort: Reminder 1: Die fokken Watkykjy party 4 Oktober (jy kan jou eie coolerbox vol drank ook bring, het ons besluit) Reminder 2: Join die Watkykjy Facebook page en score kaartjies na...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Saterdag short –“Where are They Now?” deur Steve Cutts

Al gewonder hoe die lewens van Jessica Rabbit en haar tjommies in cartoon land vir ‘n bol kak gegaan het sedert die 80s? Steve Cutts ook. Toe animate hy so ‘n ietsie daaroor. Cutts is ‘n illustrator en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met skietgoed.

View Article

Visgat. Want jy’s ‘n zefgat.

Lekker fokken damduiker vibes hierdie. Dis hoekom  jy soms ‘n dag in die week moet af vat as jy wil gaan speel by die dam, want hierdie ouens hang daar uit oor die naweke. Sondae gelukkig eers van 11am...

View Article
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live