Geluk aan hierdie groepie gelukkige boggers wat Saterdag saam met Kaptein Kortbroek die rugby gaan kokkenodge tussen die Bokke en die All Black met die booze bussie. Julle beter ‘n kakhuis vol fotos neem vir ons.
Julle sal gekontak word met verdere reëlings. Shot.
![wenners]()