Krank’d Up 2014 was fokken awesome.
Deur Big H. Ons was so twee naweke terug by Krank’d Up se 2014 uitgawe by Sundowners in Alberton gewees. En laat ek sommer van die begin af eerlik wees daaroor… dit was een van die befokste festivals...
View ArticleAfrikaanse techno is fokken aaklig. Hoekom ondersteun jy boktos?
From the poepol what brought you “Boeremeisies Rules” is “Vat Jy My” se video nou uit. Ons is fokken spyt dat dit met ons gedeel is deur ‘n Watkykertjie, maar dis net heeltemal onregverdig dat ons...
View ArticleMarisa Miller – Woensdag se warm bokkie
Marisa het haar groot break gekry op 21-jarige ouderdom toe bekende fotograaf, Mario Testino haar afgeneem het terwyl sy saam met haar tjommies gesurf het by Manhattan Beach in California. Sy was in...
View ArticleBrakpan praat oor zaber
“Ek het die broekie net so geskuif en die russian ingedruk en uitgehaal en geëet. Dit was dit.” *Cut na scene waar twee Brakpan gooses in die kar sit en russians vreet.* Jirre, Brakpan, julle is ‘n...
View ArticleWatkykertjies ruk mal by Ellispark
Vir starters, die Park ‘n Ride storie is ‘n pot kak. As jy ooit rappie gaan kyk, ry eerder met jou bmx. Baie minder pyn en at least sal jy na die game kan uitfigure hoe om by die huis te kom. Sif...
View ArticleBizarre Bedonderde Donderdae – Ebola
Aaaah, Ebola. Die media se nuwe lieflingsiekte. Vergete is kanker. Vergete is AIDS. Ebola, sweet ebola. Die siekte waaroor almal so tekere gaan. Dis toevallig vandag se topic vir Bizarre Bedonderde...
View ArticleHet Weezer die heel eerste viral music video ooit gemaak?
Weezer het al meer as 9mil albums in Amerika verkoop en amper 18mil wêreldwyd sedert hulle ontstaan in 1992. Hulle eerste self-titled album het in 1994 uitgekom en alhoewel die band deur so paar...
View ArticleDis naweek, kom ons fokken duik!
Fok daai laaste report of e-mail wat jy moet uitkry. Jou baas het in elk geval al lankal geduik. Moenie soos ‘n doos alleen daar by jou graft sit nie. Duik, pappie!
View ArticleInterview With a Time Traveler deur James Cooper
Wat sal jy doen as jy net een keer kan time travel? Meeste van ons sal seker die Lotto try klap. Of daai chick zaber waarop jy nog altyd ‘n ogie gehad het. Hel, dalk wil jy even inskryf by Charlize...
View ArticleLaasweek se zefspotters
Brakpan Jaguar Ludwig Yebo Griff Check die chic se kezost in Pietersburg. Sy het natuurlik haar geld geblaas op die pyp extension en n’ paar Randelas oorgehad, toe koop sy net een mudflap. Cheers...
View ArticleLarney jou poes – Dookoom maak mense se hartjies seer.
Steve blaas rooi balonne op en sing die stem wherever hy kans kry om kak te stir. Sunette maak haar eie syfers op oor plaasmoord victims en laat mense aapkap gaan op haar Facebook page. Bok Van Blerk...
View ArticleDaniella Alonso – Woensdag se warm bokkie
Daniella Alonso was in kakkerige flieks soos Wrong Turn 2, The Hills Have Eyes 2, het kleiner rolle vertolk in CSI: Miami asook die verkakte remake van die Night Rider TV reeks wat uitgebom het in...
View ArticlePlotselings deur Bloemfontein
Meer as twee jaar terug het ‘n 15-jarige laitie agt aanvallers wat kom kak maak het op hulle plot buite Bloemfontein, eiehandig opgefok. Die skelms het hom en sy pa onder andere met stokke, messe en ‘n...
View ArticleDie sadste persoon in Centurion –‘n ontleding.
Dié van julle wat ons nie op Twitter of Facebook volg nie het moontlik uitgemis op hierdie absolute juweeltjie waarop ons afgekom het. As jy ooit down in the dumps voel, tik net die volgende in jou...
View ArticleLaazweek se zefspotters
Hi Griff Het die een gesien in Warmbad. Wesley Hier is n zef spotting wat ek nog nie gesien het nie! in Irene Pretoria gevind Louis Zef kar gespot in Thailand. Tyres2000 Zef was gespot in Germiston...
View ArticleSo jy wil leer guitar speel?
As jy iemand is wat die kitaar al so paar keer opgetel het en probeer tokkel het, is hierdie paar tips dalk vir jou. Miskien is jy een van daai mense wat elke jaar by Oppikoppi die bokskitaar langs die...
View ArticleDianna Agron – Woensdag se warm bokkie
Jy sal hierdie chick glad nie ken nie, tensy jy skelm daai kak musical, Glee kyk. Een bonus is darem dat sy lekker abs het van al die gedansery. Tit-bits: Sy het ‘n tattoo op haar ribbes wat tune “Mary...
View Article