Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127

Laasweek se zefspotters

$
0
0

Brakpan Jaguar
Ludwig
brakpan jaguarYebo Griff
Check die chic se kezost in Pietersburg.
Sy het natuurlik haar geld geblaas op die pyp extension en n’ paar Randelas oorgehad, toe koop sy net een mudflap.
Cheers
Jannas
kazospypLekker Griff,
Check hierdie lekker bakkie wat ek gespot het in Midrand.
Jan.
lekker bakkie midrandWat? Haha
Martin
airtimeHierdie Skilpadjies gaan taai wees
James
lamp-skilpadjiesMy Kriel bakkie. Home-made. Hoop nie hy qualify vir Zefspotters nie.
Eugene
home made bakkieIn Somerset Wes is die mense heel liberaal. Hulle worry nie om jou hulle lolies te wys nie.
Conrad
myloliVolkswagen Amarok Prototype
Eugene
amarokHi Griffin,
Check hierdie nool uit naby Wapadrand, Pretoria.  ET sou trots op so ‘n lorrie wees!
Groete
Annerman
dis-lekker-om-wit-te-weesCheck hierdie pappie se lekker plate
Christoff
ooo vokJou gespot in Cape Road, P.E
Konterman
griffin-beach-buggyLekker sticker
Egbert
zef-kar-stickerBefokte sussie
Egbert
befokte-sussieCheck daai custom exhaust
Louis
toyota exhaustLelike poes wag vir bafana
Chris
poes-bafana


Viewing all articles
Browse latest Browse all 3127