Quantcast
Channel: Watkykjy, huh?
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live

Press Record – Nuwe doccie or local musiek

Die aanvanklike idee was bloot net om met die kwaai oom van Idols, Randall Abrahams (hy is toe actually moerse nice), te gaan chat oor musiek, maar toe kom die idee op om sommer ‘n hele doccie reeks te...

View Article


Ninjas is die shit!

Paspoort gestamp, donner ons een Saterdagaand Tjoerras toe om die Black Cat Bones te gaan check. Ons bra, Bheki, het so week of wat gelede by ‘n Wolmer party vir die eerste keer in sy lewe die Bones...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Yardbird deur Michael Spiccia

A meisie met ‘n geheime verlede moet na vore tree om een van die dorp se boelies op te fok met die wapen waarvoor sy die bangste is – haarself. Hierdie short film het die potensiaal om in ‘n befokte...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met skietgoed.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek se zefspotters

Zef is gespot Billy Fok nou’t ek als gesien – kyk die tappit kak…maar doen jouself n guns en check wat staan onder die nommerplaat. Lekker KZN, affie sea af!!! Nidia Kyk waar parkeer onse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Draaiboek vir ‘n Janfiskaal

Ek gaan nie in ‘n ontleding ingaan sover dit die boek se titel betref nie. Kyk self mooi na die cover se prentjie en Google die woorde. Jy gaan dalk bietjie sukkel met die woord “draalnoot” – dis heavy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Katrina Bowden – Woensdag se warm bokkie

Jy sal haar onthou as die deur-die-kak assistant op 30 Rock, of maybe (as jy ongelukkig genoeg was om dit te kyk) Pirhanna 3D. In 2011 is sy in Esquire Magazine gevote as die  “Sexiest Woman Alive”....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Watkykjy nuus round-up: Totbotter, dwergies en oseaanseks

Welkom by vandag se nuus round-up op Watkykjy. Kom ons gaan sommer straight na ‘n ad break terwyl ons die res van die pampiere soek om die nuus te lees. Bak en brou jy gereeld by die huis omdat jy te...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis naweek, kom ons fokken duik!

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sondag. Skêre met skietgoed.

View Article

Ninja, Johnny Depp en Marilyn Manson jam The Beautiful People

Marilyn Manson het Vrydagaand ‘n gig gejol by The Roxy in Hollywood en het besluit om twee special guests op stage te nooi vir sy encore van The Beautiful People: Ninja van Die Antwoord en Johhny Depp....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laasweek se zefspotters

Kinders is weird gediertes Verkeerde Spelling in Swakop??? Eddie Iets vir Zefspotters!! Lekker Zef kar hier by my kantoor in Bryanston. Johan Music to massage you mate by Steven Griff. Lekker...

View Article


Boer soek ‘n ou

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kiss. 40 Years – Decades of Decibels (review)

Die ballies van KISS is in April hierdie jaar opgeneem in die Rock ‘n Roll Hall Of Fame, meer as tien jaar later as wat AC/DC opgeneem is. Interestingly genoeg kom beide bands ‘n lang pad van die mid...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Antwoord – Ugly Boy (video)

Die Antwoord se nuutste music video is uit. Ugly Boy is een van hulle tunes van hulle nuwe album, Donker mag af en jy kan maar dieselfde standaard verwag as van hulle vorige videos – poes entertaining....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Neill Blomkamp se nuwe movie, Chappie gaan befok wees!

In Neill Blomkamp (Director van Distric 9 en Elysium) se nuwe movie, Chappie, vertolk Ninja en Yo-Landi (Die Antwoord) die rolle van twee kriminele wat Chappie, ‘n humanoid kidnap oppad na ‘n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Keeley Hazell – Woensdag se warm bokkie

Jy kan haar te sien kry in Horrible Bosses 2. Jy sal ook saamstem dat wanneer ‘n halwe broeknaai met ‘n dik denim op die tafel aangebied word dat jy dit met beide arms sal aangryp. Ons gaan nie veel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gunshot Blue maak kaklekker musiek

Gunshot Blue is ‘n splinternuwe band wat bestaan uit twee brasse – Pepi Dimevski op kitaar en Frans Borman op vocals (die dude van Jetblack Camaro). Hulle eerste single is  “Rocky Road” en is vanaf...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SuzelleDIY – How to Make an Avocado Facemask

Ons gunsteling DIY bokkie, Suzelle DIY is weer terug met ‘n nuwe tip. Hoe om vir jou gatsiggie ‘n groen maskertjie te maak met avo. En haar stilstuipe tjommie, Mariaan is weer terug. Ons het haar baie...

View Article
Browsing all 3127 articles
Browse latest View live